file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #79924 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Dankie Gerne, ek het nie gesien nie!!! :woohoo: Whoop whoop, ons kom daar susters!!

Elise, ons is op Momentum Incentive plan en dit kos ons R2 400 per maand jong! Die ding is, ons was eers op Discovery gewees en het juis afgegaan om bietjie minder te betaal!

Christa, ek wens my werk het iets bygedra vir medies, maar ongelukkig is jy verantwoordelik vir jou volle paaiment :( So dis regtig 'n groot stuk van mens se geld elke maand!

Julle moet almal 'n lekker aand he, ek moet net gou na werk by Spar verbygaan en dan gaan ek maar net rustig wees vanaand! :whistle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79818 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
carmen, het jy gesien - 100 dae vir jou!!!

Ek staan nou op 99 :laugh: jippee!!! klink nog eintlik lank :)

Elise, jou magie lyk pragtig! Mooi swanger dametjie. Dankie vir die foto

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79778 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise geniet daai afspraak! Ek gaan eers Maandag weer. Jou maag lyk oulik! Nou moet die ander net ook kom fotos post!

Ralmarie, lekker dan is die badkamer darem klaar!

Carmen betaal jul werk helfte of het julle julle eie medies gekry? Dis darem steeds die moeite werd! Beter as 'n siek baba sonder medies!

Klink my julle boek almal self julle beddens. My dokter boek myne! Hulle doen dit op 32 weke, dus volgende week.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79764 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Nou ja, ek gaan solank vir julle tata se. Ek moet gou nog 'n paar goedjies gaan regpak in ons kamer. Hier kom 'n ou kwotasie gee vir ons badkamer se teelwerk. Ons gaan uiteindelik dit oorteel. Gelukkig voor boetatjie kom so ek is baie bly.

Loer dalkies weer in sal net sien hoe gou kry ek kla.

Toedels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79663 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie anina dis eintlik n wonder werk dat ons so kan lyk ek meen om n lewetjie binne jou te he is darm maar n wonderlike ervaaring en dit is nou 1 vet word manier wat ek glad nie om gee voor nie dit is amazing en ek sal dit weer en weer doen as ek dit kans gegun word

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79657 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
DANKIE Carmen ek dink hys maar klein vir 30 weke of hoe? Wel al wat ek weet is sy is gesond so dit maak nie saak nie.

Sjoe Carmen as ek mag vra wat kos dit vir jou en manlief op momentum per maand? en watse plan het julle?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79654 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, jou magie lyk pragtig!! Ek het laas eers op 33 weke magtiging gekry, dis seker hoe medihelp werk...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account