file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #79652 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Elise, jou maag lyk pragtig! Jy moet jou afspraak vreeslik geniet jong!! :woohoo:

Ek het nounet Momentum gebel en dit gaan R546.00 'n maand ekstra op ons mediese plan kos vir Riley as sy gebore is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79637 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie julle ek gaan die geniet glo my

Anina ek het my hospitaal magtiging al gekry op 12 weke toe ek geregistreer het vir die pregnancy program so ek het dit klaar het die gister geprint en by my handsak gesit sodat ek dit nie vergeet nie.

Dankie ek sien julle het julle datums ge-update nou weet ek weer wie gaan wanneer myne gaan seker eers weer laat augustus wees ai dis sommer bollie dat ons so lank moet wag of hu?

wel ek het gou vir julle fotos geen hoop julle kan darm mooi sien

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79617 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, geniet jou afspraak. Jy kan vandag al bed boek, maar jou medies gee gewoonlik eers na 33 weke vir jou 'n magtigings nommer. Die hospitaal is gewoond daaraan so hulle aanvaar dit so, dan bel jy hulle met die nommer sodra jy dit gekry het.

Ek het nie eers my vlg afspraak datum op nie, sal bietjie opsit...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79591 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Daar moet seker 'n rekening nog na my medies toe ook gaan, R80 is darem baie min LOL sal bietjie vra as ek weer gaan.

dankie, anina, ek het nou maar deur hulle site bestel, ek het probeer om by een van die ander contacts te bestel om te kyk of dit nie vinniger gaan nie, maar sal maar wag!

Oe lekker ralmarie, jy sien ook more vir boeta

Elise, geniet jou afspraak, en kom vertel more eerste ding ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79587 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o ja sien julle praat van die bybetaalings van die medies vir die babas ek het gister gekyk ons betaal R110 extra elke maand vir babatjie so dis regtig nie baie nie ek betaal dit met n smile en sy is tenvolle gedek nes ons

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79581 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
:laugh: B) ;) :P :lol: :woohoo:

More mammies

Ek sien dit gaan goed met almal so bly daaroor. Wel soos julle weet is ek so opgewonde gaan nou nou gynae toe en kan nie wag om te sien wat die klein kalant aanvang en wat sy weeg nie want sjoe sy is aan die gang hoor ek kan nie vir julle beskryf nie as ek of haar pa praat skop sy of sy wil se jipeee ek hoor julle of shut up ek wil slaap weet nie wat sy dan dink nie maar dis vir my so lekker ek dink ek gaan dit tonne mis na haar geboorte. Ek sal laat my ma vanaand vir my n foto neem en dan hom more oggend vir julle laai ek kom net nie daar by uit nie.

Die van julle wat al dok toe was mut asb weer julle volgende afspraak datums update ek sien julle het weer vergeet.

Wel ek gaan gou kaas pastykies in die oond sit vir as manlief stop kan ek gou vir hom iets gee om aan te pesel ek weet hy gaan honger wees en ek is ook al kla honger.

Julle ek dink amper ek moet vandag bed boek so ek moet onthou om die goedkeuring nr en my en manlief se id's saam te vat. kan julle glo dis al daai tyd om bed te boek my aarde tyd gaan darm maar gou maar ek dink die laaste rukkie mag dalk bietjie langer voel soos ons bietjie ongemaklik raak.

So ja geniet julle middag verder sal more kom vertel wat hier in my maag aangaan want my afspraak is eers 15h00 so ek sal nie te vroeg terug wees nie. Ek sien julle praat van die koste wat julle gynaes vra myne vra R475 elke keer en ons het maar net 4 besoeke wat die medies betaal so ja ons het al n paar rand betaal maar darm gaan ek vandag nog op die medies en dan volgende maand ook ek hoop net nie sy kom met die storie dat van volgende maand af dat dit elke 2weke is nie dis darm bietjie baie ek moet kla september se weeklikse besoek betaal maar darm het ons gespaar daarvoor die laaste 4 maande so ons het dit darm

Nou ja laat ek aan die gang kom chat nou nou weer mwah

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79567 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Christa daai magie lyk te mooi.

Ek betaal elke slag R140 bybetaling by ginekoloog en die medies die res. ook nog nie seker wat ek ekstra betaal per kind nie, dink dis iets soos R240. Maar dis net 'n hospitaalplan. Gelukkig dek hul nou ook die ginekoloog besoeke en 2 pediatriese besoeke.

Elise is jy al terug van gynie af? Ek kan nie onthou hoe laat jy gaan nie.

Ek kan ook nie meer wag vir more se afspraak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account