file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #80403 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, 38 weke is fine, Stefan is op 38 weke gebore en hy was 3.2 kg en was defnitief reg om te kom...

Daai tiny baby kleertjies by Ackermans lyk vir my na prem goedjies. Dis amazing hoe vinnig mens vergeet hoe klein die ou new born dingtjies is. My vriendin het vir my 'n new born baby grow vir Claudia gegee, en toe ek dit bekyk is die eerste ding wat deur my kop gaan: Dit sal mos nooit vir 'n baba pas nie, dis heeltemal te klein!! Ek is seker maar gewoond aan Stefan, hy voel nog steeds vir my klein al is hy 'n jaar oud.

Carmen, ek wil ook 'n toebie he. Ek sal maar gou vir my 'n snackie moet gaan maak!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80387 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina my dok het gister gese as sy nie gaan keiser doen nie en kans vat met normaal sal sy op 38 weke induksie doen so ja 1 of ander manier gaan baba voor 40 weke kom maar ek sal dit rustig vat vir nou en maar volgende week sien wat sy besluit wat dit ookal is dit is vir die beste en dit is hoe God dit beplan het ek moet net myself daarby berus.

Wel was goed is op nou wil ek gou skoon maak. ek wil begin om die kombuis van bo tot onder skoon te maak kaste uit pak uit was weer netjies terug pak die kamer het ek kla gedoen en die sitkamer en badkamer het nie veel werk nie maar ek sal moet wag tot manlief eendag by die huis is om die sitkamer banke vir my weg te skuif hy sal n fit vang as ek dit self doen en ja dan wag die baba kamer op my ek sal nou moet inspring en klaar maak wil nie onkant gevang word nie.

Carmen stuur 1 van daai toebies die kant toe ek is net so honger hier waar ek sit.

Ralmarie in plaas van om prem kleure te koop, koop net newborn of ackermans het tiny baby kleure ek het n paar van dit al gekoop want hulle pas mos nooit in die 0-3 maande die eerste week of so nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80378 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek dink koop enetjie en hou dit vir incase. Ek voel ook partykeer so, se nou net... My sussie het erg pre-eklampsie gehad en haar seuntjie is toe op 33 weke met 'n nood keiser gebore. Gelukkig is hulle albei ok gewees maar dit laat mens besef dat dit 'n realiteit is. Sy het 'n klomp prem kleertjies wat sy hou en as daar iemand in die familie of in haar vriende groep is wat 'n prem babatjie het, leen sy dit vir hulle. Dit werk nogal oulik, so ek koop nie prem goedjies nie want ek weet sussie sal sorg as daar 'n probleem is...
Ek het wel laas my tassie op 26 weke gepak vir incase.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80350 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle is dit net ek wat so voel? Ek wil elke slag met die kleintjies 'n premature babygrow koop net vir ingeval. Is partykeer nogal in my agterkop wat as boeta vroer kom.
Ek het vrede in my hart en weet dit sal oraait wees, maar ek wonder steeds altyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80328 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, eks bly jy het nie enige van die ander simptome nie. Dan is dit hopelik net 'n bietjie hoe bloeddruk wat niks beteken nie. As dit nie pre-eklampsie is nie behoort jy nog steeds 'n normaal geboorte te kan he. Even as dit is, sal sommige dokters 'n induksie doen imp van 'n keiser, dit hang maar van dokter tot dokter af.

Sterkte girl!!! Mens maak maar op die ou end die beste keuse vir baba en sit jou eie vrese en voorkeure op die agtergrond. En 'n mamma kan enige iets handle!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80329 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, plesier, onthou alles sal uitwerk soos dit moet! :) Moenie nou komkommer nie, go with the flow :whistle:

13.5, is baie baie goed dolla!! Van my vriendinne het tussen 20 en 35 kg opgetel, maar elke persoon verskil mos maar!

Mense, maar ek is nou rasend honger, ek gaan maar 'n toebie kry om te eet sodat ek nie sterf van die honger nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80302 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek weet nie wat ek sonder julle sou gedoen het nie my gemoed is so af vandag ek is alweer in die huil bui en hier kom julle en se al die mooi goed wat my laat beter voel.

Anina ek het niks van daai simptome nie piepie nog so baie soos altyd kry nie kopsere nie niks.

Dankie vir die positiewe gedagtes Carmen en ralmarie julle weet nie hoe ek dit wardeur nie. Wel indien ek die keiser moet doen sal dit seker tussen die 6de en die 19de september wees ons sal maar hoor wat sy donderdag se. Ek het sover van die begin van my swangerskap tot nou toe so 13.5kg op getel

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account