file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #74315 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
morning sarah you should put up some photos of the baby room so that we can see maybe we can get a few ideas lol. Glad my washng is done the weekend because the wind is terrible

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74294 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
I have to go back to school tomorrow :( Was enjoying my break lol Only 10 weeks though till maternity leave and the end of the school term. Baby's room is done :) Now I just need to brave the icy wind and go and hang the washing out!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74271 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal sjoe dit is al amper 11uur en niemand het nog kom chat nie slaap julle nog?

Hoop dit gaan goed met almal en dat julle n wonderlike naweek gehad het myne was nogals bedrywig en nou moet ek omtrent huis skoon maak vanoggend dit lyk asof n orkaan dit getref het ai en ek het als behalwe lus daarvoor nie.

Wel ek het uiteindelik my kaste reg gepak en plek gemaak vir baba se ander klere so dit is nou uit gepak en dit het plek en dit is uit my pad uit so nou kan ek weer aan gaan met die baba kamer dit begin darm na n baba kamer lyk wens net ek kan plek kry vir die laaikassie sodat manlief vir my die cot kan opslaan.

Wel ek moet aan die gang kom so geniet julle daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74025 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Wat n naweek!! ons het die naweek die skoonouers se huis gaan oppak. Dit was nogal uitputtent, bly dis nou verby. Ons het darem gekry wat ons graag wou he!

Ralmarie, ek het ook gedink aan die ding dat die kinders dalk snaaks gaan voel as die een oupa se naam het en ander geen familie name nie. Dis hoekom ek dalk net by die meer moderne name moet bly. Ek wil nie regtig 2 name gee nie.

Elk geval hoor ek pappa praat al hoe meer van Stefan, so ek dink dit sal maar Stefan bly.

Dis seker slaaptyd. ek het vanaand die sokker gekyk (moes seker n game kyk voor dit verby is:)) dis nou slaaptyd.

lekker week vir almal!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #73605 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
dit is baie stil carmen. :huh:

geniet jou naweek hoor.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #73571 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hellooo, dis stil hierso! :unsure:

Mensig, ek het nounet 'n pakkie chips geeet en daarsy, so opgeblaas dat jy met my kan toor! :S

Ek gaan vandag bietjie vroeer loop by die werk, julle moet 'n lekker naweek he, sal later weer inloer vanaand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #73569 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ha ha Ralmarie, nog 'n oulike idee vir spoegdoeke!!!

ek le nog heeldag op die net, glad nie lus vir werk nie. ;)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account