file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #70203 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal!

Ek het gisteraand deurgeslaap... :P Hoef nie eers een keer op te gestaan het vir 'n vol blaas nie.

Gerne, ek waarsku jou solank, dis nie warmgloede nie, die maksimum is glo 21 grade vandag - amper somer!

Kyk, vanaand se semifinals tussen spanje en duitsland gaan ek defnitief nie mis nie - vir wie skree julle? Net jammer die game maak eers half elf klaar - lank verby slaaptyd.

Geluk met die 28wke Elise en sterkte vir almal se sooibrand. Ek's saam met jou Carmen, kry nooit sooibrand nie, en sover ook nog niks nie. :)

Geniet die dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #70191 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more almal

ek hoop julle gaan darm bietjie meer gesels hier vandag ons post raak nou net so stil en boring soos die ander maande sin ai

Wel ek het heel lekker gedux nou nie veel met die op en af loo toe nie maar dit wat ek geslaap het was baie lekker.

eks op 28 weke vandag jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

wel ek hoop julle het almal n wonderlike dag

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #70145 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek drink al die heel middag net melk. Het gister aand sooibrand gehad en sien net nie weer kans daarvoor nie. Elke keer as ek dors is, drink ek melk, ek is al deur meer as a liter vandag... en ek het sover nog nie sooibrand nie. Maar gewoonlik kry ek dit vir 'n paar dae en dan is dit weer weg vir so 'n week. Daai suurlemoen water trick (ek dink Christa het dit voorgestel) werk ook!! Sterkte, en sit maar baie kussings onder jou...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #70130 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen jy is baie gelukkig maar wag jy is nog n rukkie van waar ek is en baba le baie hoog so ek reken sy druk dalk my sure op.

Christa ek is baie bly as ek iemand kon help met raad en glo my ek mis nie 1 oggend my weetbix nie dit help regtig baie en met die wat ons vitamines drink is dit geneig om jou maag hard te maak en daar is niks wat help soos weetbix en rosyntjies elke dag nie en dan is die rosyntjies nog goed vir de melk ook so dit is nog n plus punt.

wel dis nou my bed tyd gaan eers weer gaviscon drink want die sooibrand kook omtrent en dis glad nie lekker nie.

Lekker doedoe almal gesels more weer

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #70041 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen lekker vir jou wat geen sooibrand kry nie! :woohoo:

Anina, bly dit gaan goed met daai ou dogtertjie! Lyk my hulle gewig neem sommer oornag toe. :huh:

Jislaaik Gerne, dis goedkoop vir 'n masjien se regmaak! Hier by ons betaal ek al R400 net vir 'n diens! :ohmy:

Elise, dalk moet jy probeer skerp en ryk kos vermy. Ek kry selfs sooibrand van suiker oor my pap en in my tee. :dry: Nou gebruik ek maar so min as moontlik! Dankie vir daai wenk vir die weetbix, ek weet omtrent nie van my maag nie! :woohoo:

Lekker aand vir almal! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69996 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
agnee anina, sies vir jou dat jy ons nou so laat wag, ek het begin bekommerd raak.

bly dit gaan goed met die ou petite dogtertjie van jou :)

lekker klink daai boek lees ne, ek het SO lanklaas 'n lekker boek gelees, kry net nie regtig tyd nie.

hulle kom more my naaimasjien by my huis regmaak vir R220, wat 'n bargain ne. yay dan kan ek moreaand weer bietjie werk! :)

julle moet almal 'n lekker aandjie he. toedels.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69921 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, my rekenaar raak 'n wit olifant deesdae... ek het so 'n lekker lees boek dat ek kom nie uit die bed uit nie.

Was gister by die dokter, alles gaan goed met Claudia. Sy weeg nou so 540g, nog bietjie ver van Mare se 1.2 af Christa, maar my due date is darem meer as 'n maand na joune...

Dit was darem vandag 'n lekker sonskyn dag!

Lekker aand vir julle!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account