file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #69181 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand almal! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69159 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Janine, bly jy het jou gordyn materiaal gekry! Ek het sommer inkleurprentjies van internet afgetrek wat ek sal gebruik. Die tyd raak nou min en ek desperaat!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69127 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Janine, ek wou se jy is maar stil die laaste ruk!

Ek sal beslis nou daai video kyk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69105 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Bly almal het 'n lekker naweek gehad! My batterye is skoon pap van Donderdag af, sommer net moeg en met hierdie weer wil ek net in die bed klim met 'n lekker boek! Glo 18 grade vandag in Pta, maar dis so bewolk dat dit defnitief nie soos 18 voel nie.

Christa, ek's jammer jy't toe nie reggekom met die materiaal oor die naweek nie. Het jy vissie patroontjies om te borduur of hoe gaan jy maak?

Ek't Vrydag my gordyne se materiaal gaan koop, die tema is mos garden friends, so dis 'n helder groen lap met bont blomme op en dan gaan die duvetjie skoenlappers, dragonflies, slakkies ens. op hê. Myself voorgeneem die gordyne moet klaar wees teen einde Julie, so dis my projek vir die maand. :laugh:

Het vanoggend hierdie oulike video gesien oor baba se ontwikkeling tussen 21 en 27 wke (www.babycentre.co.uk/video/pregnancy/weeks-21-to-27-pregnancy/)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69083 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
toemaar ek ook want andre soek nie n ander pram behalwe daai 1 nie hy se die ander is n klomp nonsens en gaan nie lank hou nie want dis plastic hy soek staal jong

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69063 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis omtrent net soos Vrydag was! Doodstil! Ek hou duime vas dat jou pram nog daar is einde van die maand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69047 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
nee christa ons het bietjie overspend op n paar goedjies en het toe nie meer geld vir die pram nie so ons sal hom maar die einde van die maand gaan koop dit is nie asof ek die ding nou al dringend nodig het nie ek hoop net hulle het nog stock van die 1 wat ons wil he anders gaan ek snot en trane huil belowe julle.

my internet is nie lekker vandag nie maar die ander weet ek nie hulle is mia ek is al amper heel dag alleen hier

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account