file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #69878 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Christa, baie geluk met die 1.2 kg!!!

Elise, ek is baie gelukkig sover het die sooibrand my nog nie getackle nie! Touch wood, ek wil dit glad nie he nie!!

Ooo Gerne, ja dalk wag daar 'n surprise vir jou!!

Myne moet kamtig ook 'n surprise wees, maar daar is net soveel naweke waarin dit kan gebeur, ek weet sommer ek gaan weet voor die tyd! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69709 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sjoe christa hys lekker groot ne nou kan ek nie wag om te sien wat myne gaan weeg nie en dit is nog 2weke voor ons haar weer sie :-(

gerne ek kry ook warm so moenie worry nie en dan my man baklei altyd met my want my maag buite is ys koud dan se hy ek maak dat baba koud kry kan julle glo hy dink sy kan koud kry ai mans. Weet julle ek het die vreeslikste lus vir yskoue coke vandag dis net asof ek nie genoeg kan kry nie.

Wel ek gaan amper kossie begin ek dan lekker bad voor manlief kom dis kerk vanaand so ek wil bad voor ons gaan dan as ons terug kom kan ons reguit bed toe gaan en net relax.

Die sooibrand begin my nou lelik vang al van laas week af kan ek net nie van dit ontslae raak nie ek drink my gaviscon maar dit gaan n rukkie weg en dan kom dit weer terug. ek gaan nou n stupid vraag vra maar kan ek nie eno probeer nie?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69704 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Bly Mare groei so mooi Christa, hy is al lekker groot!

Gerne, dit klink vir my ook fishy, ek dink daar gaan wel iewers 'n surprise wees al weet jy die plek en datum... :laugh:

Dink ek moet ook begin babatee skimpe gooi, niemand sê nog 'n woord daarvan / vra wie almal genooi moet word nie. :(

Ag ek geniet hierdie warm weer ten volle! Is defnitief nie 'n winter-beer nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69695 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, dit klink vir my ook fishy! As iemand so maklik ja en amen vir wat jy se, voer hulle gewoonlik iets in die mou! Sy konkel dalk met iemand wat saam met jou werk! Dalk kry jy nog 'n hengse verrassing! :laugh: :laugh:

My bloeddruk is oraait. Ek voel eintlik baie goed vandag, weet nie hoekom dit so laag is nie, so ek worry nie eintlik nie. Eet maar licorice (spelling???) of marmite wanneer ek wil omval. Dok se laag is beter as hoog! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69690 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
LOL ek en my suster het vanoggend bietjie gepraat oor my ooievaarstee omdat ek moet weet wanneer dit is oor my besige tyd by die werk.

wel ek het vir haar 'n datum, plek en tyd voorstel gegee en sy het net ingestem en gese, okay so dis daai dag by daai plek en tyd.

nou voel dit weer vir my lekker fishy... hoekom sal sy sommer net so maklik alles aanvaar en vir my so openlik se. ek weet darem nie Ha Ha.

maar as dit nie is nie moet sy maar self sukkel hoe sy my daar gaan kry as ek elke sat werk!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69683 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ja ek wonder ook waar is almal :huh:

Christa, wow hy is al lekker groot ne. jis dis oulik man. ek is bly dit gaan so goed met hom en hoop jou bloedruk is okay.

ek is lui, urgh, wil nie by die werk wees nie :silly:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69661 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi daar! Dit gaan baie goed met Mare! Hy weeg al 'n hele 1.234kg! Dr se alles lyk baie goed! Net geskrik vir my lae bloeddruk, dit eintlik twee maal gemeet. Maar ek voel goed so dis nog nie so laag vandag nie! Mare le met sy kopppie links onder en sy voetjies regs bo onder mamma se ribbes! Ek kan nie glo hy is al so groot nie!!! :woohoo:

Elise, my ticker is volgens my actual weke, nie die keiser nie. My dokter boek my bed op 32 weke, so ek is eintlik bevoorreg! Hoef nie nog daarmee te gaan sukkel nie! :P

Gerne, ek dink dis net warm vandag! Hier is dit ook so. Was vanoggend koud, nou nogal amper somer. :blink:

Carmen, ai jy sukkel darem met die opgeblasenheid. Van die dood piepie kan julle my niks vertel nie! Dit voel of my blaas wil bars en as ek dan toilet toe gaan is dit seker nie eers 'n koppie-vol wat uitkom nie. :huh:

Waar is die res vandag? Dis net so stil soos gister!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account