file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #69033 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle weet darem al van julle babatee's, ek het gisteraand my ma gepols, toe is sy heeltemal uit die veld geslaan. Ma sal nou iewers by sus hoor wat sy beplan. Lyk my die een is meer verstrooid as die ander een! Het toe gevra hulle moet dit nie te laat hou nie, dan is ek te ongemaklik en nie lus vir mense en dinge nie! Sal maar sien wat gebeur!

Hier by ons is die weer net so goor! Dis koud en bewolk en aaklig! En dan waai die wind ook nog!

Elise, was julle al by die plaza gewees? Jy gaan mos jou pram daar koop.

Gerne en Carmen ek dink dis slim van julle om dit wat julle nie wil he of dubbel kry vir ander om te ruil! Sal dit bietjie onthou!

Waar is die res vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68966 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het ook maar nou ja lyk my dit het by die 1 oor in geggan en by die ander 1 uit so ja hopenlik kry ons als wat ons nodig het en hoef nie oor enige iets te worry nie. ek kort regtig nie meer baie goed nie kort nog lapdoeke waterproofs nappy liners koorspen al die roompies shampoos en daai lekker ruik goedjies en dan n daai ding wat die bottels warm hou as jy iewers heen gaan ek dink dit is omtrent dit waar aan ek kan dink.

Ek het ook teen die compactum besluit dit gaan net n mors van geld wees so ek gaan dit los en eerder daai geld in die spaar rekening sit vir ingeval ons nog iets kort dan het ons nie n probleem nie. so al groot goed wat ons nog moet koop is die pram en die snug & save en dan soek ek dalk nog n laaikassie waar ek die kleure kan inpak ek sit nog met n sak en boks vol kleure en ek het nerens om dit te pak nie want my 1 laaikassie is vol vol vol met oulike kleure.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68930 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Elise

Ja, ek het gevra dat hulle dit nie te laat hou nie, sodat ek nog tyd het om goete te kry wat ek kort :-)

Ag ek is heeltemal te lui om kos te maak as ek allen is, sal maar sien wat ek maak vanaand! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68916 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sorry girls my flippen internet is af vandag werk net so nou en dan ek dink mweb het n probleem.

Carmen so ver ek kan afly is myne einde augustus en baba is due september so ja ek het nie veel tyd om goedjies te kry wat ek dalk nog mag kort nie.

die weer is sommer weer misluk vandag ek moet al amper weer begin kos maak en is glad nie lus daarvoor nie ek wil net le en gesels en tv kyk maar ek het nie n ander keuse nie ek het manlief gese ek sal in die bad klim net voor hy kom(dalk wag daar n suprise package vir hom) dan kan ons net bad eet en lekker vroeg in die bed klim ons het net 11 gister aand in die bed geklim het potjie saam my male en broer hulle gemaak gister en toe besluit ons om menopolly te speel ons het nie eens kla gespeel nie dit het te laat geraak so ons wil maar gaan vroeg in kruip.

Ek gaan maar net vis maak vanaand weet nog nie wat om daarby te maak nie ek het nog nie aartappels gekoop nie so ek moet n ander oplossing kry om saam dit te maak?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68707 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Gerne, jip gaan dieselfde doen!

Elise, hulle sal myne ook maar erens anders moet reel, my mahulle het darem 'n baie groot tuin, so hulle sal dit seker daar reel? Ek mag ook nie weet wanneer dit is nie, maar dit sal in Augustus, begin Sep wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68700 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, ek het baie van die klere omgeruil vir ver groter sizes wat ek gekry het (okay dis seker lelik ek weet maar mens kry net so baie). So ek het probeer om dieselfde te kry in groter sizes anders het ek sommer iets anders gevat. en ook die 'unpractical stuff' wat jy weet jou kid nie gaan dra nie, het ek ook gaan change :blush:

jy moet maar weer van die goed wat jy gekoop het vir ander showers hou as jy sien jy het te veel! LOL

elise, dit klink na 'n goeie idee, en dan help dit jou ma weer met die tafels en goed.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68687 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o julle ek is amper kla met die huis het net so vinnige 5 min break gevat my rug wil nie meer so lekker als op 1 sal doen nie toe sit ek nou hier op die bed lees wat julle gese het en een vet stuk apple & strabberry cheese cake dit was nou so lekker ek eet sommer manlief sin ook lol. Wel ek sal maar sien wanneer die shower gebeur ek sal maar wag en kyk en ek is nie ver agter jou nie carmen my lysie wat my ma op gestel het is so 40 vrouens so ja dit is n klompie mense toe se sy dit is te veel vir haar sitkamer so sy sal maar ons kerk se jeug saal gebruik dit gaan net baie beter werk want daar is stoele en tafels kombuis met als so ja ek weet darm waar dit gaan wees.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account