file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #66787 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne ek het vir jou 'n pm gestuur!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66732 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ok, so wat jy se is Gerne, dat as jy babatjjie begin op die NAN Pelagon, dan kan mens dit aanhou gebruik en hoef nie verskillende nommers te koop met tyd nie? Dit klink mos nou na 'n bargain, want dan kan mens mos grootmaat koop as jy weet die gedroggie gaan baaaaaieee lank dit gebruik? :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66722 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
en pelagon stink nie soveel soos die ander nie

Ja nee gerne my man het omtrent getroos gister aand en het naderant nie geweet wat om te doen nie to gan slaap ons maar toe ek vanoggend opstaan was ek fine en net eweskielik toe begin ek weer huil oor niks ai

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66718 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo daar! Julle is al weer op kos! En ek eet al heeldag! :blush: Het munchies van my oe vanoggend oopgegaan het!

Elise, lol vir jou man se gesig! Daai babatjie vat nie nonsens nie! Sterkte vir die tranedal! toemaar dit klaar weer op ook en dan begin dit later weer! Ek het so 4 of 5 goeie dae en dan so 1 of 2 tranerige dae! :huh: Lekker vir daai 90 dae!

Elise, ek sal ook varktjops saam met soet groente eet.

Vandag oor 11 weke en 6 dae hou ek vir Mare in my arms! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Ek begin vanaand met geboorteklasse! Sien nogal uit! Sal laat weet hoe dit gegaan het.

Ralmarie, ek kan ook nie wag nie! Dit gaan heerlik wees!

Jislaaik julle my pens sit nou erg uit! Sommer so skielik! Dis skrikwekkend! Dit lyk of dit daagliks groter word. :unsure:

Carmen, sorry van die melk weet ek absoluut niks nie. :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66707 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
pelagon is nice want jy gebruik dit van die begin af tot die einde :) So jy koop elke maand dieslfde melk vir lank. Dis nie soos die nan 1 wat jy dan skuif na nan 2 ensovoorts nie.

Henko het begin met nan 1 so ja, ons het dit gebruik.

Shame elise, daai hartseer hormone gool nou by jou!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66649 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
carmen dis n plesier jy kan maar vanaand vark tjops eet ok? Weet jy nan se pelagon is baie leke melk en dan ook s26 weet ek almal praat van

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66643 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie gerne ek wardeur julle hulp.Ja nee kyk hy het so vinning op gevlieg dat ek gedink het iets is nou groot fout

En weet julle wat die wat so emotional baie dankie julle het my aangesteek ek huil al heeltyd van gister af en weet nie eens waaroor nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account