file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #65819 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, julle doek-praatjies maak ons glad nie mal nie! Dis baie interessant!

Ek hou ook van spoegdoeke. Het verlede naweek by my stiefma 4 gekry wat omgehekel is en 'n prentjie opgewerk is! Sy gaan vir my nog 4 omhekel en dan gaan skoonma boetie se naam op laat borduur.

Gerne ek hou van jou idee vir gekleurde spoegdoeke, Die wittes kan nogal lelik vlek.

Elise, bly dit gaan nog goed met julle! En vir jou oor jou stryk-hulp wat jy gekry het! Die tyd raak nou min! Ek sal liewer 'n laaikassie koop as 'n compactum. Dis soos jy se, jy gaan dit net 'n rukkie gebruik dan gaan kleinding groot bad toe.

Anina bly jy voel soveel beter! Die tyd vlieg nou regtig baie vinnig! As ons ons oe knip is die babas daar!

Ek raak ook nou lus vir 'n pedi en 'n mani! Eers was dit Annalize, nou Elise. En Anina hits ons nag aan ook! Sal 'n plan moet maak! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65789 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
oe ja ek is mal oor 'n spoegdoek. ek het laas keer klomp pep doeke gekoop en dit omgehiekel.

ek wil die keer graag spoegdoeke maak met gekleurde materiaal dat mens nie so erg kan sien as hulle vlek nie, die tee het die wit doeke vreeslik gevlek.

shoe kan dink sy moes baie gebruik want ek gebruik net vir die boudjies baie wipes :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65769 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise ek het glodina gekoop. 68cmx68cm

Gerne, ek weet PEP se doeke is nogal kleinerig. ek kan onthou van die spoegdoeke wat ek gehad het, was pep sin die kleintjie.

gebruik julle almal spoegdoeke?? my niggie het haar dood gegril vir n spoegdoek, syt net WIPES gebruik. daai vrou het bokse en bokse wipes n maand gekoop. Ek LIKE my spoegdoekie.

ek dink ons maak die ander klomp mal met ons doek praatjies....

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65688 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek dink ek gaan definitief ook die gewone doeke ook 'n go gee, dit kan nie so erg wees nie!

ek sien nou op die net daar is omtrent baie sites wat vir jou verduidelik hoe jy die doek en waterproof maak.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65666 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne jy kry dit by toysrus hyperma checkers baby boom en ja wat hulle so lekker maar is hulle is dik en absorbeer baie meer as die pep jet doeke maar vir jou wat dit eers wil probeer sal dit werk hulle is so R70 vir 4 doeke maar is die moeitewerd

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65650 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
helene, ek is bly jy is excited, jy doen 'n baie goeie ding!
en jy gaan al klaar baie spaar al doen jy dit eers van nou af.

as ek net even 2 doeke 'n dag kan spaar is dit 'n bargain LOL

Ek het nog nie sterry nappy gekry nie so henko sal maar eers syne kan uit probeer na sy eerste poefdoek more :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65636 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het nou by pep sommer 'n 'test run' vir more gekoop. 'n pak lap doeke, liners, vas klip dingetjie en waterproofs. wil sien hoe vind henko dit :P

ek het nie eers gedink aan die sizes nie, dog hulle is almal ewe groot LOL lekker dom ne. dit lyk nogal klein, dit se one size fits all :)

en ek het met eerste try dit reg gevou, ek kan nie glo ek kan onthou hoe nie, het dit seker in die laerskool laas gedoen met my neefs.

elise, waar het jy doeke gekoop? ek hoor die glodina is die beste??

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account