file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #68214 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, die wet se tog 4 maande kraamverlof. Jy sal seker darem vir 4 mnde UIF kan eis? Sterkte vir daai groot spaar! :huh: Ai ek is bly vir jou jou man kom darem die week terug! Ek is so man vas, weet nie wat ek sal doen as hy so lank moes weggaan nie! En moenie worry nie, ek raak ook deesdae maklik uitasem! Veral as ek trappe klim! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68205 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Christa, ek gaan ook 5 maande vat, maar ons werk betaal net vir 3, ek het darem ook 'n maand verlof en dan sal ek maar die een maand sonder salaris moet gaan, so ek moet nou spaar, spaar en nogmaals spaar om dit enigsins te kan doen! :unsure:

Het 'n lekker naweek gehad! Het vreeslik lekker geslaap, maar ek voel ook moeg vanoggend, weet nie hoekom nie! Ek voel ook so bietjie uitasem as ek iets doen, klink soos 'n stoomlokomotief! :cheer:

Het Sat darem bietjie sokker gekyk op TV, ek het nou ook my deel gedoen vir die WCup 2010!

Lekker Maandag en my man kom darem Woensdag terug! :woohoo: Genade, maar 2 weke was bietjie lank!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68184 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more! Hoop julle het almal die naweek geniet! ;)

Anina klink my dit was omtrent dol daar by julle! Ek hoop ook hierdie week is beter as laas week! Sjoe dit was woes! Ek het nog saam met my 4 mnde kraamverlof 'n maand verlof ook gevat! So ek gaan 'n hele 5 maande by boetie by die huis wees! Jippiieeeeee!

Ek is lekker moeg vanmore! Hoop nie die 3de trimester se moeg skop nou al in nie! Daar is nog te veel wat ek moet doen! En ek het nog nie materiaal gekry nie! Gaan nou maar by die oriental plaza kyk, anders moet ek maar borduur wat ek wil he! :huh: :(

Ons gaan die naweek Klein Kariba toe! Kan nie wag nie! Het sommer vir Vrydag verlof ingesit! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Leker dag almal! Gesels weer later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68014 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle! Sjoe Anina, sterkte jy nogal 'n besige naweek wat voorle!! B)

Lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68005 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe, wat is dit met hierdie Vrydag. Ek het net so woeste dag gehad. Kom nou eers by die rekenaar uit, en my oe wil toeval.

So lekker slaap almal en die wat reeds in droomland is. ;)

Julle moet jul naweek geniet. Sal weer inloer oor die naweek.

Geniet almal se b-day parties en trous en wat se do's alles. :blink:

Toedels tot later. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67982 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi daar, ek hoop julle het julle week oorleef!

Ek was alweer vandag die heeldag inni shops! Die keer saam met my niggie, sy is ook swanger, net so 2 weke agter my so ons het lekker geshop vir toppies en casual klere. Ons gaan ook altwee more aand na 'n vriending se troue toe, so ons moes eenvoudig iets nuuts kry vir die okkasie.

Carmen, ek is bly jy het vir Riley gevoel deur die nag. Dit sal al hoe meer en meer gebeur jy sal sien (of voel...)

Christa, dis aaklig om soooooo besig te wees by die werk, maar ten minste weet jy jy gaan binnekort alles aan ander oorlos as jy op verlof gaan vir 4 salige maande!! Hopelik is vlg week beter!

Ons het alweer 'n wille naweek wat voorle, een van Johan se pelle se band is besig om vinnig beroemd te raak en hulle speel vannaad hier naby ons so Johan gaan bietjie kyk nou nou. Ek sal maar by Stefantjie bly want hy is heeltemal te difficult op die oomblik om hom by iemand af te laai. Hy kry tande en het ons gisteraand dieheel nag wakker gehou.
Dan het ons more die troue en Sondag 'n groot familie do by my tannie se huis, so dit is 'n woeste besige naweek...

Lekker naweek vir almal!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67891 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
skies julle, ek het bietjie 'n rowwe dag gehad, sal ander dag weer lekker chat :)

julle moet almal 'n baie lekker naweek he en lekker rus.

groete!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account