file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #67325 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Shame Carmen! :) Ek het iewers gelees as mens se plasenta voor sit, voel jy eers later regtig beweging. Waar sit jou plasenta? Voor of bo?

Gerne skakel jou pc af, gaan stap 'n drai en dan skakel jy dit daarna weer aan. Trek die kragprop ook sommer uit, dan druk jy dit terug na jy jou draai gestap het. Skakel die printer ook heltemal af en trek die kragprop uit. Dit help soms en dan het jy sommer jou frustrasie bietjie afgestap. Bly jou man werk nie more nie! :woohoo: Sterkte vir daai masjien! Dit kan mens nogal teen die mure uitdryf as jy iets wil doen en jou masjien wil nie saam doen nie! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67308 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeiemore

Its Friday!!!

Ag ek is sommer knorrig vandag, alles loop net skeef, my comp bly afgaan, die printer werk nie, alles is deurmekaar, urgh een van daai stupid dae :)

Darem lekker geslaap en alles is 100 so dit gaan goed. my man het gisteraand vir my gese hy werk nie meer more nie, yay, ek love dit as hy by die huis is oor 'n naweek!

petro, geniet die naweek saam die fam en lekker popspeel ne!

Anina, jou doeke klink regtig baie goedkoop en oulik. klink of julle lekker geshop het.

my stupid masjien het ek gisteraand weer uitgehaal maar daar is iets nie lekker nie, hy gly of iets dan wil die naald nie stik nie. sal hom maar moet invat dat hulle kyk. weet nie of dit die spanning kan wees nie maar ek is nou lekker gatvol vir trap en niks gebeur nie, kan nie so werk nie :)

Ai Christa, dis nou jammer. maar ag, nou kan jy uitsien na volgende week ne :silly:

Hi Carmen Lamvingers :P Kan sommer hoor jy wil graag vir Riley voel maar klink vir my sy is te dame om vir mamma eina te skop :) Ek glo daar is iets in jou maag, die sonars het mos so gewys ne :laugh: LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67302 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Christa

Dankie, maar sien ek sal graag ook soos julle dit die heeltyd wil voel :( Maar geduld geduld Carmen!!!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67296 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen ek is so bly jy kan nou vir Riley so duidelik voel, al is dit dan in die nag! Een van die dae begin daai skoppies ook! Jy moet maar vir manlief in die nag wakker maak dat hy ook kan voel. :woohoo: :woohoo:

Ek speel al heel oggend musiek op my pc in my kantoor en dis te wonderlik hoe Mare daarop reageer! Hy is redelik besig vanoggend en toe die musiek begin, het hy ophou skop en rondwoel. Elke keer as 'n lied ophou skop-skop hy weer tot die volgende lied begin. Dan raak hy weer rustig. :woohoo: Ek gaan al sy beweging mis wanneer hy eers gebore is! Dis darem die wonderlikste gevoel! :(

Dis maar stil hier vanoggend. Waar is almal? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67265 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Dankie oor die raad van die melk sover!

Gerne, dit klink na oulike melk, maar soos jy se sal ek dalk net eers dit probeer en kyk hoe dit gaan en dan as dit lekker werk, kan mens mos grootmaat koop!

Hehe, ek is alweer dooie vingertjies vanoggend! :cheer:

Ok, het gistraand 1:00 die oggend wakker geword van my een hond, en toe onthou ek wat ek gelees het in een van my vele boeke oor die pregnancy. Ekke voel mos nie vir baba nie. Maar party baba's is meestal aktief deur die nag wanneer jy slaap, se die een boek.

So toe ek nou wakker is, toe le ek nou tjoepstil met my hande op my maag en voel die klein bewegingtjies. Sy skop nou glad nie, maar ek kon darem voel daar is verseker iets in my maag! :woohoo:

Maar ongelukkig is dit asof ek niks voel deur die dag nie, maar dis ok, ek weet darem ek het iets gevoel in die nag. Maar as sy eers skop, sal ek seker nog happier wees!! Riley sal hopelik binnekort baie vinnig aktief raak!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67235 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more julle

Dit gaan goed met ons ook.

Ai christa dis nou jammer dat jy die klasse gemis het hopenlik volgende week maak jy dit.

Anina eks bly dat jy so lekker geshop het en daai doeke is darm lekker goedkoop.

lyk my dit gaan maar is stil vrydag hier wees want hie was nog nie baie mense op die wel ek het was goed in moet gou gan kyk of dit kla is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67175 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo julle

hoe gaan dit met al julle mammas op die vrydag oggend ? dis heerlike weer hier op die plaas en natuurlik gaan dit goed - dis VRYDAG.......

ek het sommer vroeg al twee hoenders in die oond gedruk, wil vanaand hoenderpie maak as al die fam kom, so ek moet nou nou terughol huis toe en gaan kyk dat my chickens nie verbrand nie.

wow anina - jou shopping het goed afgeloop

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account