file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #66638 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek is nou vreeslik lus vir varktjops, dankie julle!! :blink:

Ekke gaan mos nou nie borsvoed nie...het julle almal later NAN melk gebruik of wat het vir julle die beste gewerk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66621 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, vir my is 'n wenner maar altyd mash en soet ertjies of wortels! seker boring maar dis die lekkerste saam mash en sout vleis :)

LOL jou man het seker geskrik! :)

Ralmarie, sterkte met al die sweetpakke, dit is darem maklik om te maak maar is maar nogsteeds 'n werk ne!

whohooo Ralmarie, 90 days!!!

ja ek dink ook ek worry verniet. solank hy sy klere en doeke het is ek reg vir hom, ek het die melk :P . mens hoef regtig nie alles so 100% te he voor baba kom nie, daar is tyd na die tyd ook om dinge bietjie te skuif en reg te pak. inelkgeval het ek nou al gesien, jy skuif die kamer 100 keer nog na die geboorte ook want dan kom jy eers agter wat vir jou werk.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66550 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
90 days to go!!!!!!!!!!!!!!!!

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66546 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie carmen?

Ralmari ek wil he julle mout voel soos ek eet eet eet eet eet dan voel ek nie alleen nie lol

Almal is maar stil ek wonder waar is hulle?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66540 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo almal.

Elise jy wil ons nou net weer honger maak.
Wat van paptert?

Nou ja vandag is die dag wat ek sweetpakkies maak vir die kinders. Materiaal is uit en patrone le reg, nou net vir sny en werk.

Christa ek kan nie wag vir Saterdag nie.

Julle lyk ook maar stillerig vandag. Is almal besig?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66531 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Seker maar enige groente...wat van bietjie blomkool of broccoli?

Ooo maak ek myself nou lekker honger!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66497 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
vark tjops mash en?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account