file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #65538 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
watse grote doeke het jy gekoop en watse maak van die vierkantiges Helene? Jy laat my nou goed voel want vir my is die lapdoek regtig baie beter as die weggooi doek dit is dalk makliker maar ek glo maar in my lap doeke, ek het nou gaan kyk op die net maar dit lyk nie of jy dit op die internet van hulle af kan koop nie die enigeste fabriek is in kzn en dit is hopeloos te ver vir my

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65530 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ek het vierkantige doeke ook gekoop wat ek sal probeer. Lance is net te groot daarvoor, ek kry dit nie lekker vir hom aan nie, maar met die kleintjie sal dit dalk beter gaan. Ek is vandag so opgewonde oor die doeke, wetie wat met my aangaan nie.

My suster wou my al met Lance oorreed om dit te gebruik, maar ek het net geweier. en nou is ek so excited oor die nappies.

Ek dink ek het by Elise aangesteek.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65524 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie gerne dit is omtrent 12 tot 13 weke so ja jipeeeee kan dit nie glo nie dit het so gou gegaan.

ek gaan die gewone vierkantige doeke gebruik is mal daaroor al hoe ek weet is ons het my klein niggie en nefie op dit groot gemaak van geboorte af want hulle het op daai stadium by ons in die huis gebly en ek dink dit n baie prakties en spaar baie geld en as jy dit gereeld in steri nappy soak het jy nie n probleem met gevlekte doeke nie solank jy dit net van die boude af in die emmer sit is jy a ok

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65506 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi elise, welkom terug girl! ! !
whohoo vir amper in jou 3de tri ne. hoeveel wekies het jy oor?

helene, baie sterkte met die 'dametjie' van jou! dit is nie lekker om so te chop en change nie maar wat kan mens maak.

ek is so bly jy is so poisitief oor die doeke, jy steek my aan (en dis 'n goeie ding want ek is regtig bang ek maak 'n fout, en dis baie geld). ek gaan ook bestel wat vir henko kan pas dan kan boetie dit mos later gebruik en dit dan so uit toets.

Hoekom gebruik ons nie meer hierdie normale vierkantige doeke nie? ??? Is vrouens net te lui om dit te vou of is dit regtig nie lekker nie?

ook: hoekom koop mens nie net die waterproofs en gebruik gewone doeke vir die binnekant nie?

carmen, dis nie lekker om sonder krag te sit nie ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65493 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
lalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalalala

Is almal besig vandag dat julle so stil is?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65439 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina, die "inner" (doek) gedeelte clip los van die waterproof. en ja ek kan hulle soak. hulle is ook nie so dik soos die mother nature nie. Daar is n booster pad ook by vir die nag, wat ook los clip.

al wat my afsit van die bambino mio is dat jy verskillende sizes moet kry :(

waarmee maak jy jou doeke, gewone glodina doeke of koop jy ander lap? Lyk jou doeke nog goed na n jaar, sal jy hulle vir 2de baba ook gebruik, of maak jy nuwes?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65433 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
wou nog vir julle se ek is die week in my laaste week van my 2de trimester volgende week begin my 3de trimester jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account