file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #57606 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle moet almal 'n lekker aand he. :)
Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57595 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ag wat sal maar sien wat pop uit ek is nog steeds naskurig maar dis asof ek gewoont raak daaraan om nie te weet nie. ja nee ek verstaan hoe jy voel myne pop uit al my bras uit en manlief dink natuurlik dis hemels dat hulle so groot is maar dis een van die dae weer normaal. ek hoop die suurlemoen water werk dat daai akies van jou kan weg gaan

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57553 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Cool, sal so maak!

Nee man, moet jou nou nie steur aan dit nie! Jy sou al lankal gesien het op daai sonar of dit 'n seuntjie is :-) Toemaar, join the club met die boobs, myne is sommer 'n irritasie dis so groot :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57529 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Drink net n glasie lou warm water met suurlemoen sap in omtrent n eetlepel vol in die aand na ete dis goed vir bloeds omloop..

Nou begin ek wonder of die regtig n dogtertjie is want ek sit nie in my heupe of boude uit nie net my maag en natuurlik die boobs

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57500 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Elise

Dankie, ek het dit gekry, ek gaan dit verseker probeer :-)

Jong, ek sit verseker in my boude, en heupe gewig aan :( Darem nie die bene nie...maar ek tel sommer gewig orals op!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57413 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie carmen het jy my raad oor jou dooie hande gekry? ek het ook agter gekom ek tel nie juis in my lyf gewig op nie net in my maag want ek dra nog my gewone klere ok meestal sweetpak broeke my jeans pas nie meer nie maar dis snaaks want gewoontlik sit mens vet aan jou heupe en bene aan as jy n dogtertjie verwag of is ek nou dom?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57294 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo almal.
Ek het so vinnig deur die posts gescan, maar gaan nie almal se detail onthou nie.
Dis sleg vir die van julle wat siek is, hoop jul voel gou beter. (As ek nou name hier tik maak ek dalk gesonde ouens siek en siek ouens gesond. :huh: )
Ek kan nie onthou hoeveel kg ek al opgetel het nie, weet net ek het nou 90kg geslaan. Was nog nooit soveel nie(nie eers op einde van vorige swangerskappe nie), maar daar is seker 'n eerste keer vir alles. :P Sal na die tyd worry oor kilos. Vir nou is baba eerste en eet ek waarvoor ek lus is. :(
Julle is braaf met die lapdoeke. Ek is te gemaklik met die weggooi doeke. Dit sal te veel gesukkel wees om lapdoeke te gebruik vir my. :blink:
Lekker daggie verder vir julle. Nou moet ek eers weer aan kos dink, want Ludwig het 'n maatjie wat oorslaap. So al die magies moet maar lekker vol in die koue weer.
Toedels. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account