file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #58171 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo julle. julle moet nou ophou praat oor gewig. Ek dink nie een van ons worry regtig daaroor nie!!

Ek het laas amper 20kg in totaal opgetel. My skaal se batterye is pap, so ek hou glad nie track van hierdie swangerskap nie. en ek vergeet altyd hoeveel ek by die dr geweeg het.... :blink:

Carmen, ja Tygervalley is hier in my omtrek. watse werk doen jou man?

julle, al wat ek vandag wil doen is op my rug le en voel hoe baba beweeg. hy gee sulke lekker skoppies. maar ek het ongelukkig werk om te doen.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58103 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
mens kan na die tyd plan maak met die vet tot baba gebore is gee ek nie om nie dis anyway nie lank nie so live life too the fullest :woohoo: :silly: :lol: :laugh: B)

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58087 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek stem met jou elise, dit vang my maar net as ek op die skaal klim en dit sien maar 'n rukkie daarna is ek weer fine :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58076 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
oe julle ek het nou vir my lekker hoender en mayo broodjies gemaak ek is darm nou vir jou lekker honger.

Weet julle ek gee nie om oor hoeveel gewig ek optel nie solank my baba gesond is gee ek nie n deksel om nie ons kan na die baba gebore is daaroor worry ek dink met die volgende besoek gaan dit dalk bietjie meer wees want ek het die cravings vir rum & raisin chockies so ek eet heel wat van hulle en taffies ek geniet dit so die dr se gat

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58046 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
carmen, 10 is blykbaar bietjie meer as wat 'nodig' is. Wat 'nodig' beteken sal net hulle weet LOL :laugh:
ek dink nie dit is so erg oor - dis sleg vir jou of so nie, al die dokters wat ek nog meer gepraat het se maar net altyd, dis net moeiliker om dit dan na die tyd te verloor. Blykbaar is 6kg die mikpunt op ons stadium so ek is 4 oor. ag wat, ek steur my ook nou nie meer aan al die stupid mense nie, ek kan dit nie help nie so los my uit :P

shame man, alleen by die huis :(

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58036 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
vir jou gepm.

Carmen, jy moet ook jou pm check hoor

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58035 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More more!

Mensig maar my maag voel lekker groot vanoggend! Almal notice vanoggend my maag! :cheer:

Annalize, ja nee, daai kar storie sou my ook lekker omgekrap het :angry: Snaaks hoe mense kan wees, julle het hulle obviuosly 'n guns gedoen ne dan gaan maak hulle so! :ohmy: Maar toemaar alles sal weer regkom! Dis darem een ding wat ek nog nooit kon verstaan nie: Hoe mens nie kan betaal vir goed nie, soos bv. huur en karre en dinge?? Jy weet mos jy moet?? Anyway... :)

Gerne, is 10 regtig so baie? Ek het 8 opgetel, so dan beteken dit ek het ook te veel opgetel??? :unsure: Ek en jy is ewe ver!

Oh oh, ek sal moet plan maak!!! :(

Het nie veel nuus nie, behalwe dat my man weer more Kaap toe gaan vir 'n week vir werk! Hy gaan daar in jou valley wees Helene, hy werk en bly altyd in Tygervalley B)

Lekker daggie en loer nou nou in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account