file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #57229 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Dankie Helene en Gerne, ek sal dan dit drink en dan weer bietjie ruskans gee.

Elise, 6kg is darem regtig nie baie nie, jy is al darem baie ver!! Ek het al 7.5 opgetel en ek is nou eers op 22 weke, so ek dink jy i baie lucky!!!! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57170 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene ja dit sal beter met baba werk waste grote doeke is dit want dis snaaks laat dit nie op Lance pas nie gewoontlik kan jy dit gebruik tot jy hulle van die doeke af haal. Ek is mal daaroor as n baba n lap doek aan het dis so cute en puffy dit lyk altyd te cute vir woorde ek kan nie wag om te sien hoe myne in die lap doeke gaan lyk nie.

Hoeveel kg het julle al op getel van die begin van julle swangerskappe af?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57145 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi
Ek het so baie beplan vir vandag en toe staan ek vanoggend op met n vieslike keelseer en verkoue :( ai tog wens net die blerrie verkoue wil my los

Ek dink dit is grootendeels te doen met die sinus,jis ek sukkel erg daarmee. Carmen, jy kan 2 acc's drink vir 3 dae dan moet jy eers bietjie rus gee.

Lemke is eintlik n van :) so ons kan nie regtig n verduidelik vir die naam kry nie, die van self is ook maar baie skaars.

Ash jy moet j nie laat stress oor j ouers nie, dit is julle kind en jul keuse, onthou: jul ouers het die kans gehad om jul te noem so nou moet hul terug staan

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57082 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more weereens uit n sopnat Kaapstad. Gister het ons n pragtige sonnige vadersdag gehad. en vandag val die water weer uit die hemel.

Carmen, ja jy mag ACC200 drink. My dr het vir my die OKAY gegee en baie ander swanger vroue het ook al vir my gese jy mag dit drink.

My magie is nou vir my ook lekker rond! Ek is net so jammer ek is altyd in die winter swanger, want mens kan nie lekker jou magie 'afshow' met al die warm klere nie. In die somer kan n mens soveel mooi toppies dra wat jou magie wys!

Elise, ek het nou die dag n pak lapdoeke gaan koop en op my seuntjie probeer. maar ek dink hy is al te groot vir die doeke, want ek kon dit nie lekker vas kry nie en toe ek dit klaar aangesit het lyk dit of hy n kortbroek aan het... :unsure: ..dit sal seker beter werk met die kleiner baba. :)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57050 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
My man gee nie om dat hulle nie van die naam hou nie. Hy se dit is ons besluit. En hy gaan nie Hermione se naam verander want ander hoe nie van die naam nie.My probleem is ek worry altyd oor wat mense dink. So ek moet nie. Ons is gelukkig met ons besluit. En ek is mal oor die naam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56934 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Mor ashleigh weet jy ek voel ongelukkig is dit jou en jou man se kind en niemand hoef van die naam te hou behalwe julle nie ek meen dit is julle besluit.

Sjoe daai doeke is omtrent goed koop maar ek dink ek het genoeg vir nou

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56908 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi almal, ek hoop julle het 'n lekker naweek gehad.

Ek voel so moeg vandag. Het nie krag om iets te doen nie. En ek sukkle ook met 'n toe neus.

Ek en my skoonma het las week material gaan koop vir my "cradle". Hy gaan heetemal wit wees. Kan nie wag om te sien hoe hy gaan lyk as hy klaar is nie.

Ek en my man het die naweek gaan doeke koop by game. Huggies gold Jumbo pak was R150.00 en Huggies dry comfort jumbo pak was R120.00. Ek het 2 pakke van elk gekoop No.3. Ek het No 1 en 2 al gekry. Ek dink die wat ek het sal 'n rukkie hou.

Gerne - Dit is 'n mooi naam. My ma en pa hou nie van die naam wat ek en my man gekies het nie. En ek glo nie sy ouers gaan mal wees oor hom nie. Wat doen 'n mens in so geval?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account