file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #55980 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Anina jy kan my ook maar Elise noem ek kry dit net nie reg om my profile naam te verander nie weet iemand dalk hoe? Ok dan het countdown seker al begin dan het ek 14weke en 4 dae oor dit klink so naby maar tog so ver of hoe?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55978 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ek gaan ook 'n redelike besige naweek he!

Gaan moremiddag na my stiefsussie se babyshower in Fourways, so gaan haar 2de seuntjie he oor so 5 weke. En dan Sondag sal dit dan Vadersdag wees.

Anina, ek hoor jou, Oktober voel ook soooooo ver vir my! :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55961 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy girl, bly dit gaan goed met jou en baba. Die tyd gaan darem maar vinnig verby! My countdown begin nou al, ek het besluit ek tel van 20 weke af onder toe. Maar Oktober voel vir my nog sooooo ver...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55942 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, bly dit gaan goed met jou en baba ook!

Julle moet almal 'n lekker naweek he!

:cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55938 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi girls

Hoe gaan dit met julle met ons gaan dit wonderlik.

was mos gister by die gynae en sy is heel tevrede en snookums se groei laas was sy 398g nou is sy sommer 776g so sy word darm lekker vet sy kon haar wel nie meet nie want sy is te groot om in te pas maar als is baie mooi in plek ons het tot die ore gesien sal kyk my man werk more dan kan ek gou ons pics vir julle laai sy is vol lewe en hartjie klop lekker sterk was weer 142bpm gister.

Wel sy is nogals stil vandag so ek weet nie ek dink sy is bietjie lui vandag vat dit maar rustig. Volgende maand as ek gaan moet ek bed boek kan julle glo dat dit dan al 30 weke is dan begin my countdown van 10weke jipeeeeeeeeeeeeee.

Ek sien julle praat van borste wat lek myne lek net as ek in die bad le vol warm water maar andersins het ek nog nie agter gekom dat dit lek nie.

Carmen my gynae het gese sy doen induksie net as baba nie voor jou due date gekom het nie want sy hou nie daarvan dat baba langer in bly as wat nodig is nie.

Ai girls julle moet versigtig wees en nie so rond val nie jong julle sal laat daai babies skrik.

ek het ook darm nie emosioneel nie dankie tog want ek dink ek sal heeltyd net gesit en huil het.

Wel geniet julle naweek bly warm en van die vloere af.

Lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55936 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
anina, sien jy nou die Here stuur altyd engeltjies oor ons pad...ons werk ons onnodig op...maar ek weet ons kan dit nie help nie. klink my jou mediese goed sal nou uitgesort kan word met n contact aan die ander kant!!

Ek gaan julle eers groet. lekker naweek vir almal. Ek het nou kos aflewerings en dan gaan ek vir lance haal en dan begin die naweek. Ons het n braai en more n kinderpartytjie, en sondag is dit vadersdag! dit gaan lekker wees.

geniet!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55929 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hier is 'n updated verjaardag lysie:

16 Februarie - Ralmarie
20 Maart – Nelita
11 April - Gerne
24 Julie – Petro
14 Augustus - Anina
24 Augustus - Janine
28 September - Ashleigh
16 Oktober - Carmen en Christa
17 Oktober - Elise
24 Oktober - Annalize
29 Desember - Helene

Die wie se name nog nie op is nie, moet laat weet dat ek dit ook kan op sit.

:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account