file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #55587 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne ek jou PM gestuur!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55563 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more Gerne.

Baie bly om te hoor dat baba gesond is!

Pas jouself nou net mooi op vir die volgende paar weke wat voorle!

Lovies!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55476 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Okay, more julle ;)

Dit is naweek, whoop whoop (okay julle gaan my seker dit elke vrydag hoor se vir die volgende 19 weke :))

Ek L-O-V-E naweke :P

Alles gaan goed met boeta, hy weeg nou 417gram, dr kon hom nie meet nie maar geskat so 25 cm. Sy hart, longe, brein, lip, rugstring, niere alles lyk 100% en die dokter se hy dink nie ons hoef te worry dat daar enige voute is nie. hy is gesond!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55456 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
oor carte blanche:

hulle het gepraat oor vrouens wat half ingepraat word om te keiser omdat dit vinniger en makliker vir 'n dokter is en meer gelee vir dok en mamma omdat dit geboek word. Hulle noem dit 'too posh to push' LOL. Baie vrouens het oor die tv gese hulle keiser eerder want dis baie meer gemaklik en dis te veel moeite om te kraam.
Ook dat die dokters vandag vinnig vir mamma se die baba is 'te groot' vir normaal en as hy gebore word is hy paar 100 gram minder as wat dok hom eintlik geskat het.

en die een dokter het verduidelik dat die mediese R6000 meer moet opdok vir keiser as normaal kraam maar eintlik kos dit R1000 minder vir keiser as normaal :huh: Hoe dit werk weet ek nou nie.

Mammas wat gaan keiser, dont be mad at me :kiss: !!! LOL ek is baie pro normaal kraam MAAR as daar nie 'n ander manier is nie is daar niks fout met keiser nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55430 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle almal,

Ek's nou weer omtrent agter met al die gesels!

Bly almal wat by gynaes was in die week het dit geniet en dat al die babas nog mooi gesond is!

Helene, bly boetie se naam is nou besluit, dis darem baie lekkerder om 'n naam te hê as om net van "babatjie" te praat. :) Waar koop jy daai belly band? Het gesien Carriwell het 'n pregnancy belt (basies 'n rek met 2 knope) waarmee mens ook jou gewone broeke maternity maak - gedink om sommer self een te maak, lyk heel eenvoudig genoeg.... (famous last words! :laugh: )

Julle moet 'n lekker daggie hê, ek loer hopelik later weer in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55385 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle, ek is lekker flou vanmore! Het gisteraand eers 20:00 by die huis gekom.

Lekker dag vir almal! Sal weer later kom inloer.

:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55313 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand vir jou ook Ralmarie! My brein het nou opgepak! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account