file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #48863 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Bly dit gaan goed met haar carmen! weet jy van gewig en lengte en so?

oe petro ons almal wag nou vir jou more en hou duime vas dat jy kan sien. enige predictions? ek se.............dis 'n seun LOL

Kom gee bietjie julle bets LOL

Carmen dit is mos ook goed om te bottel voed. baba gaan dieselfde groot word as een wat op bokmelk groot word :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48804 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Christa

Ek koop die borduurmotiewe en dan borduur ek dit sommer self.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48790 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie crista het hom

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48766 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie en Elise, lysie is gestuur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48755 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne ek het darm nie die werk probleem nie my pa weet hoe om sy eie accounting te doen as dit moet so ek is gesort daar en ja ek hoop vir bietjie tyd af net nie te veel nie wil nie baba te vroeg he en dan is daar probleempies nie.

Crista myne is vermeulen@absamail.co.za dankie

Carmen bly dit gaan goed met riley

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48726 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, bly dit gaan goed met jou en Riley! Jou fototjies is pragtig! En ek is bly dat al kan jy nie borsvoed nie, dit nie vir jou 'n probleem is nie. Dis beter om dit nie te doen as om dalk met 'n hengse klomp probleme te sit! Bottel babas is in elk geval deesdae net so sterk en gesond as bors babas! :P

Petro klink darem of dit nog goed gaan al is dit so dol! ;)

O ja, vir die van julle wat nog nie weet nie, ek het Julz se lysie van benodigdhede vir baba gekry. Sal dit e-mail as julle dit wil he, stuur net adresse. :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48723 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa my epos is: ralmarie@absamail.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account