file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #48692 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
nee wat, gaan kyk maar op my Gallery, die foto's wil nou maar net nie hier laai nie!!

O ja, ek het vandag toe met my dr. gesels oor die borsvoed oordat ek 'n reduksie gehad het het.

Sy se dat daar 'n klein kans is dat ek sal kan borsvoed, maar sy sou dit in elk geval nie aanbeveel nie, omdat daar makliker obstruksies in die melkkanakle ens. kan w=gebeur, omdat daar gesny is en nie alles noodwendig gehg het nie, so mens kan dalk infeksies en pyn en absesse kry.

So ek gaan nie borsvoed nie, en Riley gaan maar 'n bottel kinner wees, maar ek moet se dis fine met my, borsvoed was nog nie iets wat ek baie graag begeer het om te doen nie.

Sy het my ook verseker dat my kind net so gesond sal wees, so ekke moenie worry nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48689 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48681 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ek drink ook preg omega plus

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48679 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
middag almal

ek het een rowwe oggend agter die rug - malhuis by die werk

YIPEEE - more is nog net een slapie weg

geen idee waaroor julle vandag klets nie - het net glan nie tyd om in te haal nie

lekker middag

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48675 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, Elise, ek drink van die begin af Preg Omega, want dit het die kalsium en Omega 3 pille ook, so jy drink 3 pille elke dag!! :)

En ek het op die Expo 4 bokse vir die prys van 2 gekoop, so ek is gesort vir die volgende 4 maande!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48671 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Skies, ek het bietjie besig geraak hier by die werk!!

Was vanoggend by die dokter en alles lyk 100%. Die hart het 4 kamers, die maag en blaas en ruggraat en al daai dinge is reg!

En dis sover nogsteeds 'n dogtertjie!! :laugh:

Ek sal probeer 'n foto laai, anders gaan kyk by my Gallery by my profile, sal foto's daar sit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48616 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek is mal oor jou kleure! En daai beertjie lyk tog te oulik! Dit gaan so mooi lyk! Waar het jy die goed bestel? Dalk kan hulle my help met iets vir see tema. :woohoo:

Paula se foto wil nie post nie! :angry: Ek sal dit maar onder my profile gallery sit. :blink:

Carmen, ek begin ook nou al wonder waar jy is! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account