file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #49505 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Geluk Carmen. Dis nou halfpad, lekker. :cheer:
Ek is 23 weke vandag.
Ja Christa en Elize julle is sommer voor op die wa. LOL. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49501 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het seker te veel spekkies, want ek sien nog nie iets nie. Voel wel met my hand op my maag. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49497 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek het dit geleer omdat ek alles wou probeer! Nou is ek mal oor naaldwerk! Wil nog vir my man 'n pak klere maak. Ja, ek weet, LEKKER MAL! :silly: Ek het myself al geleer om sommer patrone van ander klere af te sny. En moet se ek doen nie te sleg daarmee nie! Weier net om enige iets vir ander mense te maak, want ek is nie lus vir hulle gatgrille en nukke nie!

Dis net van hekel wat ek nie eintlik iets weet nie! :S Het al probeer, maar die gogga sukkel om my te byt!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49496 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee ons is ne maar jy is nog so ver voor my omdat jy die keiser gaan kry behalwe as myne besluit om voor die 22 ste haar verskyning te maak ek kan nou nie meer wag nie as ek op my rug le en my maag dop hou dan kan ek sien hoe beweeg sy my man het so gelag gister aand toe ek hom wys lyk of sy my uit mekaar uit wil haal

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49486 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
baie geluk gerne en carmen ek dink darm meeste was ons is nou verby die half merk?

julle ek kan glad nie brei of niks nie is baie dom daarmee

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49485 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
YAY Carmen, jy is ook nou halfpad!

Ek en Elise is natuurlik nog steeds heelvoor in die koor! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49480 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne hulle werk so 3 blokke van die nasrec sokker stadium af so dis moeilik om by die werk uit te kom as daar n game is nou het die werk hulle af gegee wanner daar n game is so dis nogal lekker. die sop ruik baie lekker

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account