file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #48382 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai julle, ek het so baie om te doen en is vandag net lus vir niks. Seker nie so goed nie. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48304 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek stem hoekom vat Carmen solank?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48301 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja wel dis jou besluit jy sal weet wat reg sal wees gerne dis maar moeilik. EK sien ons altwee se volgende afsprake is die 17de ek kan nogals nie wag nie is naskurig om te sien hoe lank en vet sy geword het.

Oe ek is besig om huis skoon te maak was goed te was en nou is my rug lekker seer en ek het so lus vir n steers cheeseburger ek kan omval

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48279 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, waar bly jy so lank? Jy moes al terug gewees het van die dokter af. Of shop jy al weer? :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48270 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ja dit sal nice wees ralmarie.

Ja elise, sal maar kyk. ek dink ek moet dalk net die xl vat ek en klaar kry.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48228 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ek sien jy het 'n lysie van Julz gekry. Dalk moet jy dit vir ons hier post of kan ek my epos vir jou stuur? Sal graag wil sien wat sy se is nodig. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48196 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne dit is vis olie ek kry dit ook saam met my vitas in 1 pak dit is blykbaar baie goed vir die baba en ek drink dit al van die begin af en ek sien die preg omega het dit ook in

Ek is bly om te sien dat hulle jou bra gaan omruil dalk moet jy die xl vat en kyk hoe dit pas of dalk het jy net n bra gekry wat verkeerd gelabel was

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account