file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #48493 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja dis seker die een voordeel van keiser, jy het 'n datum.

Ek gaan ook weer vanmiddag ginekoloog toe maar eers 4:30. So jul sal al weg wees as ek terug kom. Sal more kom vertel. Verlede keer het ek 'n uur en half gewag by gynie. Hy kan ook seker nie vir babatjies se wag net so minuut ek doen net gou my afsprake klaar nie. :P
Wel ons kry ook 'n beurt om die ander te laat wag so ek sal nie kla nie. Alhoewel myne meestal deur die nag was.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48486 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja dit is dalk moontlik. Shame kry haar baie jammer

ja nee dit klink yummy maar ek soek nie die chips nie net die burger damn

ja ek dink ons moet so lysie begin dan weet ons wat gebeur wanneer maar met die res van ons sal ons maar moet wag dit kan mos enige tyd van die 37 ste week af gebeur so ek het 13 - 16 weke oor jipeeeeeeeeeeeeee

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48446 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
wonder of helene nie nog besig is met die begrafnis relings nie? shame hoop alles loop goed af.

ja ons was nou buite, jis maar hulle raas vreeslik, nou al vir 'n halfuur. wens regtig net dit wil oorgaan.

oe elise, cheeseburger, yum!

Ralmarie, ek sal ook my linker tiet wil gee om weer op 'n plot te bly maar nie in die stad nie, ek sal permanent bang wees. dit is baie gevaarlik hier op die 'kleinhoewes'.

Ek dink helene is normaal as ek reg kan onthou. Ons moet eintlik maar 'n lysie maak sodat ons die keiser girls se datumpies kan he, hulle gaan mos al 'n rukkie voor die tyd weet wanneer hulle ingaan, die res gaan maar wag, en wag, en wag! :cheer:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48427 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ok nee sy is nie meer op nie ek wonder hoekom is sy so stil sy was lanklaas hier

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48424 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek dink ek gaan ook nou iewers op n plot gaan bly dis unfair,

Dis nogal n goeie vraag ralmarie ek sal gou kyk dink ek het haar nou op fb gesien dan sal ek haar gou vra

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48412 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gelukkig hoor ek niks. Rus en vrede hier buite op die plot.

Weet iemand of Helene 'n keiser kry of normaal kraam? Ek sien ons het dieselfde EDD, maar ons tickers verskil 'n week.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48400 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ag nee hoekom is julle so stil?

Hierdie vuvezelas gaan my mal maak dis die meest ireteerende klank en nou blaas almal die goed hier om ons

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account