file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #47908 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, daai klink na 'n droom matras! Dit kos seker 'n klein fortuin!

Ek was so Oktober verlede jaar in so masiewe materiaal winkel daar in Pretoria, maar kan glad nie eers onthou presies waar in Pretoria nie. Dis maar een van die voordele wat julle daar in die stad het, maar ek verruil nog steeds nie die platteland vir die stad nie! :P

Gaan einge van julle 'n maternity support belt aanskaf? Ek wil weet of dit vir 'n seer rug gaan help, of gaan ek my geld mors? Ek kyk na Carriwell sin. Gaan kyk by www.carriwell.co.za na hulle produkte as julle belangstel. :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47906 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ag jong, nog dieselfde. voel net nog nie reg met een van die twee nie :blink:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47887 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Bly jy het 'n lekker nag gehad Elise, pleks jy hou net aan slaap!!!
Ek drink pregnavit en foliensuur, elke dag enetjie. en jy?

Ralmarie, bly jy het lekker geslaap. Jis ons was die naweek by bed & lounge. hulle het so nuwe matras, kan nou nie die spesifieke naam onthou nie maar dis van sulke snaakse rubber materiaal. Oh my word, dit is lekker, ek soek so een! hy vorm ook volgens jou lyf, beweeg nie as jou man beweeg nie en gaan weer reguit as jy afklim. fantasties lekker hoor :)

Christa, in Pta noord is daar so winkel met materiaal, ek raak mal as ek daarin stap. baie groot en seker duisende verskillende lappe. wens jul kon dit beleef! Ek het nog nie die DS24 gesien nie

O en daar oorkant by die Nov mammas, waar ek Petro en Ash ook gesels is dit sover NET DOGTERS, net my seun. shoe ne!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47885 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, hoe voel jy vandag oor daai name? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47875 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, hoe voel jou mond vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47859 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeiemore julle

Ag ek het 'n lekker nagrus gehad, niks om oor te kla nie, weer 'n lekker dag, son skyn, voeltjies sing, great man!

O GATTA, behalwe..... vandag is mos die vuvuzela blaas dag. almal blaas mos 12uur hul vuvz. urgh, dit gaan al klaar hectic hier in die stad en dis nou eers amper 9uur. Grrrrr :)

MAAR van more af is dit........geen traffic. yay yay yay!!! vir 5 weke!

EN ons maak vrydag 1uur toe en ook nog 2 ander dae so ons het 3 middae af die maand en 'n vakansie dag, great man, great!!!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47824 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ja ek dink ook so. Pappa sal bietjie vir bietjie moet gewoond raak aan die naam.

Gerne dis die mooiste fotos en baie oulike idee.

Elize bly jy het goed geslaap.

Carmen laat weet wat se die dokter.

Ashleigh dis 'n Baie mooi naam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account