file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #47285 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
lol... praat ek verby jou! geluk met die meisie kind en se vir pa hy kan solank begin spaar vir die haelgeweer om die manne weg te hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47279 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
YEAHHHH Ashleigh! Nog 'n dogtertjie, so nou is ons darem al 4!! B)

Baie geluk, sy lyk te pragtag!! Naampie?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47276 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
hi ashleigh, hoe gaan dit?

wel, my lus is geblus. het mcdonalds foldover verorber en is nou lus vir 'n middag slapie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47274 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi almal

Julle gesels al te lekker hier. Ek sukkle maar om by te hou.

Ons was by die dok vanoggend en als gaan goed. En Dit is 'n dogtertjie. Sy is nou 12cm lank en weeg 180g. Ons is so bly dat als goed gaan.

Hier is 'n pic van haar.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47270 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
lol! Ek ook!

Ek het darem al so 3 outfits wat ook in 'n oop plekkie ingestop is! :laugh:

En ek het wragtag nog nie iets gaan kry om te eet nie, en ek moet amper ry na die haarkapper toe! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47251 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, dit klink heerlik! Ek het aandete nog nie eers 'n gedagte geskenk nie. :ohmy:

EK het al die baba-klere wat ek by my sus gekry het, net so in die stootwaentjie gedruk. Moet nog die kas uitsorteer om plek te maak vir baba se goed. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47138 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
My man gaan bietjie ribbetjie maak vir aandete, sit dit nou in en dan is dit reg teen vanaand in die slowcooker! :woohoo:

Ag lekker Elise, dis lekker om goedjies vir die kamer te koop!

Op hierdie stadium staan alles net so rond in die kamer! Dit word net opmekaar gestapel! :laugh: Sal alles regpak sodra ek die kaste kon uitsort!

Mense, maar nou is ek honger! :ohmy: Sal gaan kyk wat daar is om te eet by die canteen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account