file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #47567 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ek was gou by sew & save en nee daar is niks. Nie in enige soort materiaal nie. Het sommer na hul flennie(spelling?) gekyk vir kombersies en nie een motief wat eens mooi is nie. Daar is omtrent net 5 motiewe en meeste is pienk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #47536 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai julle ek is so moeg het nou op die bed gele en tv kyk en so amper aan die slaap geraak maar dan slaap ek weer nie vanaand nie so ek sal wag tot na kerk.

Ash baie geluk met die dogtertjie en darm het ons nog 1 by gekry julle ons dogtertjie kom mooi aan teenoor die seuns jipeeeeeeeeeeeeeeeee

wel ek moet amper groet ek sien julle raak nou stil en manlief kom so net na 4 hoop sy mood is beter is soos n kwaai beer hier uit vanoggend miskien moet ek hom n bederfie gee vanaand :blush:

dink julle nie my dogtertjie name is te engelsvir n afrikanse kind nie? :unsure:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47354 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja soos Harry potter. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47349 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Cool, soos in Harry Potter se girl?

Ek hou daarvan, dis baie uniek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47335 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie almal.

Ons het nog nie finaal besluit nie. Maar is hou van Hermione.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #47305 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa 22/09/10 Seun Mare

Elise 30/09/10-04 10/10 Geheim Armand/Richard of Samantha Mikayla


Marion 06/10/1 nog nie


Helene 07/10/10 Seun Stefan


Ralmarie 07/10/10 Seun Andrico

Melody 12/10/10 Dogter Kayla


Nelita 13/10/10 Seun

Annalize 23/10/10 Seun Giovanni

Lily (Janine) 24/10/10 Dogter

Gerne 27/10/10 Seun Rivan/Dieter


Carmen 28/10/10 Dogter Riley


Petro 01/11/10-08/11/10 09/06/10


Lies Seun


Ashleigh 09/11/10 Dogter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47288 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Ashleigh, bly alles is reg en gaan goed met jou en baba! Baie geluk met die dogtertjie!

Ag Anna;ize, hoe jaloers is ek nou! Wens ek kon vir 'n middag-slapie gaan!

Julle, ek het erge pyn aan die kante van my maag! Voel omtrent of my maag daar by die voorkant van my heupbene wil uitskeur! Sal iets soos 'n "support belt" dalk help? Ek is desperaat! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account