file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #45186 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle.
Sjoe wat 'n besige week. En dan tik jul so baie. Ons het net perde op die brein gehad ek het amper vergeet ek is swanger. :huh:
Ludwig het so oulik gedoen by die skou, hy het 3 eerste plekke, 'n tweede en derde plek gekry. Ek is so trots op hom. :woohoo:

Snaak dat ek ook nou meer soetigheid begin eet. Koop weer sjokolades. :blink:

Julle moet tog dink aan Huggles ek dink sy is nou 24 weke as ek reg onthou. Haar water het gebreek en nou wag hul want baba kan enige oomblik kom.

Sien julle weer more. :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45078 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Het nou klaar die kot gaan haal, so dis afgehandel! Maar die kamer is op die oomblik so deurmekaar in die klein babakamer, ek dump nog net alles daar!

My man en pa gaan bietjie saam 'n ander pel rugby kyk by sy huis en ek gaan later saam my en sussie die Comedy show kyk by Carnival City! :P

Lekker daggie verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44952 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hoop julle het almal 'n heerlike naweek! Kry alles gedoen wat julle beplan en rus genoeg vir die week wat voorle!

:silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44939 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Melody, geluk met daai ou dogtertjie! Lekker naweek! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44935 by Melody
Replied by Melody on topic Re:Oktober mammies 2010
Hello julle,

eerder laat as nooit, shoe dis dol by die werk.....kry net nie tyd om in te loer nie.

Happy die 33cm is reg, op 19 weke was ons baba 23cm.

ek het toe Maandag my sonar by Gyne gehad en sy't ook gese dis 100% n dogtertjie.....so pienk hier kom ons.

Ek sukkel ook met soet eet, ek kry nie sooibrand of enige ding nie,maar wel n slegte smaak in my mond wat dit nie die moeite werd maak nie. Ek eet wel Dark Chocolate - seker soos 3 slaba n week. Ek het erens gelees dat dit goed soos hoe bloedruk kan verhoed, veral in die 1ste en 3de trimester, so al het dit nie waarde vir baba het dit waarde vir mamma.

Lekker naweek, en hoop ek kan weer inloer voor 2weke verby gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44930 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker naweek Elise!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44926 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee christa ek sal like om te sien wat daar aan gaan.

ek gaan ook groet manlief is amper hier

Lekker naweek vir almal

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account