file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #46028 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hi lies. hoop maar nie dit raak seer nie ne!

nee myne was die ligamente aan die kant van my maag, dit was amper soos spier styf trekkings en baie seer, maar kry dit glad nie meer nie :)

helene, ek is net so foto crazy en probeer altyd almal bymekaar kry ( nie dat hulle dit altyd like nie). My man hou niks van fotos neem nie.

met henko se geboorte was die kamera by die hospitaal maar vir een of ander rede het ek nie fotos geneem nie, nie van die oumas of familie of niks. ek is spyt daaroor.

ek dink mense se mens is 'n seuntjie mamma as jy meer as een seun het maar dis nie so te se nie. ek is totally 'n dogtertjie ma!!! ek kan dit sien met henko se niggie :) Ek geniet haar vreeslik!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45989 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Lies, kry jy nie dieselfde as Gerne nie? Gerne, jy het ook mos sametrekkings gekry, maar joune was pynlik, kry jy dit nog?

Ek was ook van dag 1 af rof met my seuntjie. so dit is seker ook beter nr 2 is weer n seun! Is dit hoekom mense sê, ek is n seuntjie-mamma, oordat ek so rof is?? :P

Ek gaan nou eers n paar fotos van ons gesin en my man se ouers print en raam sodat ons dit iewers kan ophang. Hulle is nie foto mense nie, nou het ek net n paartjies.

Julle moet tog BAIE fotos neem van die kinders en jul ouers. Maar ook fotos met julle by. Ek kry wragtig nie 1 foto waar ons almal op 1 foto is nie.

My familie is die foto-malles. Ons het BAIE.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45966 by Lies
Replied by Lies on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo Julle,

Vrek maar julle gesels lekker hier. Helen, ek is jammer om van jou skoonma te hoor. Sterkte vir julle.

Ek kry die afgelope tyd nogal erg Braxton Hicks. (of altans ek dink dit is dit) My maag raak so hard en trek somtyds skoon op 'n knop. Sonder enige pyn natuurlik. Sien eers my dokter die 18de, maar boeta skop nog lekker en dit lyk nie asof dit vir hom pla nie.

Gerne, pragtig fototjies!

Lekker dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45950 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek moet vir jou se, ek was lekker onhandig en rof met hom. mens mos nou gewoond aan jou eie! ook maar beter dis weer 'n seun :)

ja ons almal gaan weer so op 'n ry ne. dis lekker.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45937 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie julle vir die simpatie.

Gerne, dis die oulikste fototjies!! ag dit lyk lekker. oor paar maande le ons ook daar!!

Ek gaan volgende dinsdag dr toe. ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45860 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
kan nie onthou of ek gese het nie, henko wou niks met Lenard te doen gehad het nie. hy het nie eers belang gestel om na hom te kyk nie ! Hoop maar hy stel meer belang in sy boetie!!! :)
hier is Lenard!!! Kyk hoe spesiaal is die een foto - 3 neefs bymekaar, henko, lenard en boetie in my maag :) !!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45854 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, eish, hoop daai bloeddruk word beter! Ek sal my gynae ook vra oor my bloeddruk, maar dit was nog elke keer normaal. Maar ek het gelees dat mens se hoofpyne ook veroorsaak kan word deur hoe bloeddruk, maar sal maar sien as ek Woe gaan. Ek het baie wat ek haar wil vra Woensdag!! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account