file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #45829 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ai helene, dis so hartseer. ek is jammer om dit te hoor. jammer vir jou en jou man en ek dink aan julle in die moeilike tyd. :kiss: [[[big hug]]

ek was 12 mei by die dr, dit voel soos 'n ewigheid terug. en nou is my volgende afspraak eers weer 17 Junie, dit voel nog langer weg! :) Darem volgende week ne. en daar is 'n vakansie dag, lekker.

ek het vanoggend ewe skielik lae bloedruk gekry, jis dit was vir my vreemd want ek ken dit mos glad nie. het amper uitgepass hoor. hoop nie ek sukkel weer met dit nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45635 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, dis presies wat ek dink gebeur het. Sy het nie geweet hoe om alleen te lewe nie, en het net ingegee. Maar die Here het die dinge ook al lankal beplan. En ek het vrede in my hart.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45620 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Petro, lol, ek sal seker maar moet! :laugh:

Helene, ek is vreeslik jammer om te hoor van julle verlies!! Aaai, dit moet bitterlik sleg wees vir julle, veral jou man om sonder albei ouers te wees! My skoonpa is 10 maande na my skoonma oorlede, en hy het net skielik siek geword, en ons almal is vas oortuig dis maar 'n gebroke hart jong. Die ou mense wat sooo lank saam is, sukkel net om alleen te wees na die tyd en dis asof hulle liggame net ingee :( My hart gaan uit vir julle, ek weet hoe dit voel, en ek hoop dat die Here dit gou weer beter sal maak vir julle :kiss: Soos ons ook glo, hulle is nou bymekaar daar in die hemel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45607 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ai heleen - ek is regtig jammer om te hoor van jou skoonma. baie sterkte vir al die dinge wat die week gaan voorle, sal aan jou dink

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45604 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Heleen.

Jy was ook stil die afgelope tyd. Jammer om te hoor van jou skoonma. :( Dit is sleg veral as dit nie tewagte was nie. Sterkte vir julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45602 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
oo ralmarie geluk met al jou seuntjie se pryse . dis wonderlik

lekker gerne - dis darem lekker om tannie te word. my sus se kleinding is in maart geboore en hulle kom aan die einde van die maand kuier - kan nie meer wag

carmen - ek dink karpaal tonnel sindroom is baie seer. mens kry dit ook partymal as jy baie tik op 'n rekenaar en jou hande se posisie is nie reg nie. so hou bietjie op moomie

:woohoo: :woohoo: :woohoo:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #45600 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Nelita dit lyk my jy is net so ongeduldig soos ek. Veral as dit by doktersafsprake kom. :laugh:

Woensdag klink al vir my ver.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account