file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #46329 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle wat wys my ticker? Hoeveel weke? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46328 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi! Dis hoekom Gerne se M of L eintlik reg moet wees? Dalk het jy 'n "dud" bra gekoop Gerne, want die size wat sy vir jou gegee het klink vir my reg? Dit behoort regtig nie te klein te wees nie? Ja kom ons kyk of jy dit kan verkoop?? lol, jy weet nooit! Ek sou dit met liefde by jou koop, maar ek soek XL :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46320 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
LOL!!! Gerne, sit 'n post op en probeer dit verkoop. ;)

Ek is 'n 40DD. Het drie van die Carriwell comfort bras gekoop (XXL) Hulle kan minstens 3 cupsizes rek! Iewers het ek gelees mens moenie voedingsbras koop voor twee weke voor kraam nie. Ons borste gaan blykbaar die laaste rukkie WILD uitsit. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46317 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Ralmarie

Ek is normaalweg 'n 36DD maar is nou al 'n 36E, so ek het sommer dadelik 'n size groter geword! :( Maar my Carriwell XL bra's pas my baie lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46308 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Wow, maar julle kan gesels so op 'n Maandag! :huh:

Ai julle dis so hartseer van Huggles! Ek het vanoggend snot en trane sit en huil toe ek van haar lees! Ek is net so twee dae voor haar met die swangerskap. Dis scary! :(

Helene, jammer om van julle verlies te hoor! Baie sterkte vir julle en al die familie! :)

Gerne, daai dingetjie is te dierbaar vir woorde! Baie geluk tannie! :woohoo:

Lies ek kry ook sulke seer pyne! My maag word kliphard en dan voel dit of daar nie genoeg plek vir baba en die binnegoed is nie! Darem nie te erg seer nie! :dry:

Gerne, simpatie met die bloeddruk! Ek kry dit kort-kort as ek te lank staan! :blink:

Fotos?! My man is net so sku! Hy sal heeldag vir my afneem, maart weier om vir my te staan of sit vir 'n foto! :angry:

Ek sal maar my sus inspan vir fotos neem wanneer boetie gebore is. Sy is nogal goed! :)

Verder kan ek nie meer onthou wat julle als gesels het nie. :blush:

O ja, was vanoggend by Dr. Hy is baie tevrede met mamma en baba! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46304 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
As ek mag vra watter grootte is jul? Ek is 36D lyk my gaan DD word. Ek wil ook koop, maar is bang vir die nie pas nie effek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46300 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Gerne!

Ek het 2 van daai bra's maar ek het die XL, maar onthou ek is BAIE groter cupsize as jy? So die Large behoort eintlik vir jou te werk?? Dis baie vreemd!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account