file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #44692 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag dit klink te cute Gerne! Ek glo jou, sal seker verstaan waaroor die groot bohaai gaan oor 5 maande :P

Ek sal bietjei uitvind of my 4D ook ingesluit is by my hospitaa, maar dit behoort seker te wees!

Christa, ek is ook natuurlik 'n weegskaal en my man wraggies ook 'n Virgo!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44689 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, Henko klink of hy so oulik is! Ek is nog altyd mal oor babas! Wil net almal sin vashou en druk en soen! Ek sien op carriwell se website hulle het 'n pregnancy belt wat help vir daai seer ligamente. As ek reg onthou prys hulle so R140. Kyk by www.carriwell.co.za Sal dit nie help vir jou nie? Ek oorweeg een vir my rug wat so seer raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44688 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
julle ek moet nou eers weer gaan knip & plak :)

weet nie of ek voor 4 weer gaan kan internet nie so sal dalk vanaand weer bietjie chat. jis ek is eintlik lekwar moeg hoor!

Geniet julle daggies verder girlies.

love.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44684 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Gerne,ek het vir jou briefie geskryf op private!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44683 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
dis vreemd ne elise. oorloop is in my familie (ek glo dis maar in mens se gene! :P ) maar my ma het met al haar kinders VER oorgeloop, my sus het en met henko het ek op week 40 induksie gekry so ek glo ek sou ook oorgeloop het.

daai kalender klink oulik!

jissou christa, jou baba gaan BAIE ouer wees as my boetie :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44676 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
LOL christa ek voel dieselfde. jis ek wil net die wolletjie uit hul hand vat, opklim en self plak want hulle vat so lank :P . ek het mos regtig GEEN geduld nie, net met Henko, amazing ne.

ek het met my vorige swangerskap erg aangegaan, goed geskuif, opgetel rondgedra, ek probeer die keer rustiger wees met die ligament spiere van my :)

oe julle, julle weet nie wat vir julle wag nie. oor 'n paar maande gaan julle die groot liefde van julle lewe ontmoet en elke maand raak dit net lekkerder en lekkerder en lekkerder!!!

Henko "A" mos nog - oopbek. wel hy het nou uitgevind dat dit te lekker is om te 'soen', dan maak hy so klip harde smack geluid. maar net op my wange. hy het gisteraand omtrent gesoen, dan op die wang dan moet ek draai en dan op die ander wang, die hele aand. partykeer sommer op my ore dat ek hoendervleis kry en my hart dubbel klop van verliefdgeid! !!!! Dis so wonderlik, oe julle gaan een van die dae vir my kan se julle verstaan!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44674 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne vir 1 of ander rede glo my dk nie daarin dat jy oor jou tyd loop nie en ek is nie juis gemaklik daarmee nie so ek hoop dat baba maar haar verskyning vroer in september maak dan weet ek als is reg en ek het dit nie nodig nie.

Ek wou julle nog gese het jy kry die oulikste kalender in die your pregnancy van jou swangerskap en jy kry die cuteste stickers by wat jy plak om te se wanneer jy uit gevind het jys swanger wanneer ms begin het wanneer jy baba 1ste keer gevoel het dit is net te cute ek is besig om nou my stickers op te plak

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account