file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #44459 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ek gaan ook maar by weggooi doeke hou, ek het nie eers 'n tumbledryer nie, so kan jy dink watter globvale gemors gaan dit wees as ek sou lapdoeke gebruik en dit kan nie droog word nie :(

Ek sal bietjie gaan loer in die Your Pregnancy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44455 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dit maak sin Elise! Ek sal maar by weggooi bly. Baba gaan na 'n dagmoeder wanneer ek weer begin werk en ek is nie so seker hulle kyk altyd so goed daarna nie! Al is hulle hoe wonderlik goed en gaaf! :huh:

Feit is, NIEMAND KAN SO GOED NA MY KIND OMSIEN SOOS EKSELF NIE! En ek dink ons voel maar almal so! :)

Elise, is dit in Junie se Your Pregnancy? Ek koop elke maand die Baba en Kleuter. Net sulke goeie artikels daarin. Ek dink as jy birthplan gaan google, sal jy daar ook inligting kry. Of probeer 'n nuwe thread vir Birth Plan. Daar is 'n hele paar ervare mammas wat sal kan help.

Lyk my dis alweer net ons twee hier. :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44446 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Vir die van julle wat normaal gaan kraam julle moet die nuwe your preganncy koop hy is prop vol inligting daaroor en dan oor goed soos wat jy in jou hospitaal sak moet pak vir jou en baba en selfs vir manlief ook en daar is n paar intresante artikels in.

So geprrat het julle al gesien dat al die boeke wat ons so lees oor pregnancy voorstel dat jy n birth plan moet he van wat jy wil he moet gebeur en hoe en waar het julle dit al gesien?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44440 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa as jy goed na hulle boudjies kyk en nie laat hy heeldag met 1 doek loop nie sal dit nie geberu nie jy moet net nie hom met n sopnat doek los vir n lang ruk nie dan is die lap doeke baie lekker

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44433 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dit is al wat jy nodig het helene is doeke liners en waterproofs en dan soos gewoontlik jou room vaseline en poeie. ek koop myne sommer by hyperama of checkers want ek koop net glodina doeke dit is die beste doeke vir boude want dit is lekker dink en absorbeer meer hulle is so R70 vir 4 doeke ek weet dit is bietjie baie maar as mens gssn uit werk wat weg gooi doeke kos is dit baie goed koper?

Ek het ook nou net in die "your pregnancy" boek die bambinos gesien maar ek weet nie ken dit nie regtig nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44426 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Janine, julle het omttrent huiswerk gedoen met die aankope en was van doeke! :woohoo: Baie geluk met daai halfpad merk! Ek kan nie glo ek is Maandag al op 25 weke nie! Die tyd vlieg!!! :ohmy:

Carmen, dankie vir die great idee! Ek kan rosyne oor my weetbix ook eet! Nooit eers daaraan gedink nie! En ek was mal oor vroeer jare se Raisin Bran! Bly jou man is in ekstase oor sy golfstokke! Dis darem so lekker om vir hulle iets te gee en daai gesig te sien! Geniet julle tyd daar by Buffelspoort! Ons beplan so 'n wegnaweek by Klein Kariba, maar eers 9 tot 11 Julie! Hulle is vol tot dan! :(

Annalize geluk ook met jou halfpadmerk! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44420 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Het lekker geslaap gisteraand, behalwe dat my een arm heeltyd dood gaan.

Ek het 'n paar keer wakker geword, dan dink ek ek het dalk op my arm gele, want hy begin doodgaan en pins en needles kry, maar dis toe nie die arm waarop ek le nie??? Baie weird!!! :blink: En dit het so 4 keer gebeur!

My man was natuurlik in ekstase oor sy golfstokke, het gedink hy sal wees! :laugh:

Ek eet ook graag rosyntjies, maar ek strooi dit oor my All Bran in die oggend! Dis baie lekker! Maar my absolute feavourite is gedroogde vrugte!! Mense ek kan 'n pak sommer net so opeet, en dis baie goed vir die maag!

Ons gaan bietjie weg saam pelle na Buffelspoort van die 11de tot die 16de, gaan daar in chalets bly, sien vreeslik uit! :woohoo:

Geluk met die halfpad Annalize en Janine!!

Julle, ek wil nou begin iets voel! :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account