file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #27113 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
jy kan mom 2 be shakes drink christa dit is n vitamin shake wat ook melk aanvulling help ek drin dit ook die strawberry 1 dis baie lekker.

En ek sal n foto op sit sodra die kamer kla is en als is nou kla gebou want manlief werk nog aan die bed maar ek dink dit gaan staning ly as hy kla is daarmee kan net nie meer wag nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27096 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ai 2 pap wiele gelyk! Aaklig! Geniet die playdate later vandag! :cheer:

Elise, ek is mal oor julle idees vir baba se kamer! Jy moet tog 'n foto opsit wanneer daai bed met laaikassie en alles klaar is! Daai kompaktum lyk oulik. Kleinding gaan later wel lekker uitpak, maar as dit vir jou prakties is, skaf dit aan. Hou baie van jou kot. :P

Nooit daaraan gedink dat seks so 'n invloed op baba kna he nie. Eintlik maak dit seks tydens swangerskap nog wonderliker! ;)

Ek beplan ook om te borsvoed. As alles reg uitwerk tot op 'n jaar. My ma en sus nie baie positief nie. Het albei min melk gehad, maar ek is so positief daaroor! Kan mens aanvullings gebruik wat jou melk produksie aanhelp? Of is daar nie so iets nie? :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27089 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ai tog ja ek wil vreeslik graag borsvoed en hoop net ek sal kan laat daar nie enige nonsens is nie maar ek glo nie daar sal wees nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27087 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee sjoe dis net die ding ek is nie ontstel as ek wakker word nie ek is vol lewe en energie na al die drome ai.

Ja baby shower moet hulle maar roompies shampoo poeier en sulke goedjies bring en dan ook sal die doeke baie welkom wees, en ja ek stem dit kan dan dien as speelgoed pak plek

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27086 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
jyt ook gevra, oor borsvoed. ek het laas vreeslik gesukkel en later melkkoors gekry en baie pyn gehad. toe het ek tou opgegooi na 2 weke.

Ek wou nie weer nie, maar ek begin nou al hoe meer moed kry en dink ek gaan maar die keer weer probeer. Dalk gaan dit maklik met die baba.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27080 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy ek droom dit ook. maar ek droom van x boyfriends! dis aaklig, ek is heel ontsteld as ek wakker word. wens ek het eerder van bobby van jaarsveld gedroom.

julle het alles. en jy het nog nie eens n babyshower gehad nie. gooi skimps, dat jy nog lapdoeke kort, die mense sal dit met graagte koop. klink my jy het jou man het oulike planne, met die bed, laaikassie en compactum. As hy dit wil koop, by all means! die dink kan later speelgoed pakplek wees.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #27052 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het n hout laaikassie helene maar manlief wil hom koop vir die bad wat daar in is en met die wat hy die oulik bunk bed bou vir baba met laaikassie onder en bed bo wil hy die compactum onder saam die laaikassie insit sodat ek hom net kan uit trek baba bad aandtrek en weer trek stoot dalk moet hy maar aan iets anders dink ek meen ek het 19weke oor voor baba se due date ons het nog nie n pram en snug en save gekoop nie ek kort nog lap doeke aangesien ek dit gaan gebruik vir boud doeke ek het op die stadium net 12 en dit is hopeloos te min vir my ek het darm genoeg bottels en klere en vir die begin dink ek het ek genoeg weggooi doeke ek het n air kussingjie vir sy kot ek gaan nie beddegoed stelle koop vir die kot nie ek het oor as genoet komberse wat die kot mooi kan maak. Wat dink julle kort ek nog wat belangrik is?

Helene ek het ook gelees van die wat orgasme vir baba voel soos drukkies en dis vir my te oulik maar sorry vir tmi ek raak nou bietjie ongemaklik as manlief bo is dit raak bietjie seer en ek weet nie wat om daaraan te doen nie.

Helene ja nie sommer enige mans nie Bobby van Jaarsveld kan jy dit glo

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account