file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #23148 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Gits Helene, dink ek sou ook getwyfel het... Soos Gerne sê dit staan 'n entjie weg van die lyfie af, maar selfde tyd lyk dit vir my meer na 3 strepies / hamburger... Jy't nie nog 'n sonar foto wat mens duideliker al die "privates" kan sien nie?

Post jou foto vir interessantheid op nuwe topic (sonder om te sê wat dr. sê geslag is), dan kry jy meer objektiewe menings van al die ander moomie mammas af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23132 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
helene, hoekom sit jy nie ook 'n post op sodat mense vir jou kan raai nie?! LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23105 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek dink ons gaan net so sukkel die keer met 'n naam. ek het nou al orals gekyk.

ek het so lys afrikaanse name by iemand gekry - nie dat dit van veel hulp is nie maar kan vir julle mail as jul wil?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23097 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Oe christa, daai gereg klink baie lekker!

Helene die kamer se goed lyk baie mooi. my man het darem ingestem gister dat ek die baba kamer kan verander - met materiaal en verf en sal hy vir my net nog 'n laaikas bykoop maar mag ek nie al die meubels en goed verander nie. dis fine by me!!! nou moet ek besluit hoe ek dit wil doen! :)

Daar is verniet ook, as jy in 'n scrapbook is kies bo aan dat hy hulle sort van 'least credits' af, dan kry jy die wat verniet is. die verniet opsies was altyd baie meer maar sien hulle het dit nou verander.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23089 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Shoe Helene, "dit" staan baie uit weg van die lyfie af maar ek sien nie 'n tol nie? het jou dok 100% bevestig? ek dink ek sou ook getwyfel het LOL Maar dis net ek, wil altyd met my eie oe sien voor ek glo!
Dit kan seker die eiertjies wees.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23050 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
julle, waar gaan ek n naam kry vir my nuwe seuntjie?? Ons het Lance se naam in Mauritius gaan haal. Ons gaan defnitief nie die keer weer op 'n eksotiese vakansie nie. Dalk moet ons ook soos Happy Girl net bietjie weg gaan, dalk kry ons inspirasie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22969 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne, daai scrapbook goed op photob, moet jy dit koop? of is daar verniet scrapbook ook?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account