file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #22731 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Die kaap se warmste maande is Feb & Maart. Dit begin gewoonlik hier na paasnaweek koud raak. En somer in die kaap is natuurlik n fees, want ons het die mooie see en berg, en so baie ander dinge wat n mens kan doen.

het julle familie hier, of wil julle sommer net n wegbreek vat?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22688 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal

Hoe gaan dit met julle? Jammer ek is baie besig met werk dinge moes gister al die pad edenvale toee ry vir goed en ek was poot uit glo my.

Maar dit gaan baie goed met my en babatjie geen klagtes en nes julle is ek ook nog baie moeg veral in die aand in maar ek glo dit sal beter raak. Ek moet se my cravings is weg so al daai soet goed is op n staak vir nou jipeee dit wou al by my ore uit loop

Baie geluk aan almal wat die geslaggie weet carmen geluk met die dogtertjie lyk my die seuntjies is die meerderheid vir oktober

Ek kan nie wag nie ons gaan volgende week woensdag weer dr toe dit voel so blerrie lank maar ja ons moet seker maar wag ne

O ja en ons gaan nou die 30julie tot 1 augustus klein kariba toe vir die naweek kan nie wag nie en dan is dit baie naby aan babsie se tyd nog iets om meer opgewonde te wees oor jipeeeeeeeeee

Wanneer is n lekker tyd in die kaap vir vakansie?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22658 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, dankie vir die specials. Ja jy kan ons more kom vertel van al die oulike goedjies dan kan ons Saterdag dit gaan koop. Ek het op facebook gesien Disney boekie wat gekoop kan word vir R11 ipv R55. :P

Christa hoop ek sien jou Saterdag by die expo. :)

Die weer is ook weer koud en winderig vandag hier. Ek dink nie Netjie moet gaan swem nie. Nouwel lekker warm water maar dis die koue daarna wat die probleem is.

Gerne hoe lyk dit met 'n update van almal se due dates en kleur? Of nee ons wag nog vir Petro.

Praat weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22654 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle almal,

Gerne, ek's saam met jou oor die weer - brrrr! Het juis spul wasgoed wat ek vandag wou was, sal maar wag tot more en kyk of daar nie dan weer sonstraaltjie of twee is nie - sonder tuimeldroër vat dit my DAE om als droog te kry as die lug so klam is!

Ralmarie, jou teddies is te pragtig! En doggies se kamer klink ook mooi, die saam in een kamer is mos groot pret as jy nog klein is - ek & sussies het altyd beurte gemaak om in die ander een se kamer "oor te slaap" (partykeer sommer vir die hele vakansie). :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22593 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek is nou al 'n lang ruk op photobucket so ek het hom al gemaster. moet se die begin was baie erg. maar nou doen ek dit sommer tjop tjop :)

gelukkig is dit nou ons stil tyd by die werk en gaan hier nie veel aan nie. as dit weer besig raak is ek weer MIA.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22587 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo julle. dis alweer so ou gloomy dag in pta en ja my bediendetjie het weer vroeg vanoggend klere gewas. so ek sit alweer met nat klere. en nou is sy nog more af ook so ek sit die heel naweek met wasgoed, urgh!

Anyway, sien baie uit na more, ek het 'n email van hulle af gekry oor hul specials, as jul dalk wil gaan kyk:

www.babycity.co.za/baby_expo_specials/JH...BY_EXPO_SPECIALS.pdf

Die doeke is lekker baie afgemerk.

Dankie Lily en geluk met jou vriendin!
Ralmarie, jou dogters se kamer klink oulik en of dit baie besig kan wees met 3 girlies in!!! Die teddies is so oulik, ek dink dit gaan baie mooi lyk.
Christa, al verby jou halflyn merk! yay!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22573 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Kom ons probeer weer:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account