file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #22954 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene - dit lyk vir my net soos 'n dogtertjie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22931 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, dit is Treehouse se materiaal. ek het die materiaal gekoop en die goedjies self gemaak. Ons is gelukkig om die Treehouse fabriekswinkel hier by ons te he. al die reekse van uit die winkel uit gaan gaan fabriekswinkel toe.

My vriendin maak die carry cot en speelgoedmandjies. dit was n gesenk van haar. dit het my tema so mooi afgerond.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22926 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Daai foto lyk darem al te veel na 'n boeta! Jy sien duidelik die tollie! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22921 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
haai, ek raak so opgewonde as die foto verskyn nadat ek net n klomp letters gecopy het. (gerne, ek nog altyd besig met photobucket)

hier is n foto van ons babagoedjies soos dit was vir Lance. Hy slaap nog steeds in die kot, maar sal nou na groot bed toe skuif.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22917 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek is mal oor jou groen vir baba! Dis pragtig met al die diere daarop! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22915 by Pampoenpit

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22913 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, dankie vir daai expo specials! Ek het dit sommer uitgedruk om vanaand te gaan bestudeer en sommetjies te maak.

Helene, aandete? Mmmmmmmmnnnnn?! :unsure: Wat van pasta, met maalvleis, sampioene, uie, groenrissie en kaas. Maak 'n sous daarby, pak die spul in lae in 'n oondbak, gooi sous bo-oor, strooi gerasperde kaas bo-oor en bak vir 30 minute teen 180 grade C om kaas te laat smelt. Ek maak dit gewoonlik met spek, maar maalvleis of selfs hoender sal net so goed werk. :) Sommer iets vinnig en maklik. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account