file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #22909 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Lyk dit vir julle soos n defnitiewe mannetjie? Vir my lyk dit ons nog kan twyfel....

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22866 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ek dink ek sien net so baie uit daarna om die kantoor te skuif, want dan kan ek sommer n slag weggooi en reg pak!!

help my bietjie met idees vir aand ete. as ek swanger is, is ek so stupit as dit by kosmaak kom. my ouers woon op n plaas en ons het altyd skaap vleis in die huis. gewoonlik sal ons amper elke aand skaap vleis eet, maar as ek swanger is gril ek vir skaap vleis. so ons eet maar hoender, pasta en mince.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22855 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek is mal oor jou beertjies! Dit gaan so mooi lyk! Ek gaan materiaal soek en iets probeer aanmekaar slaan. Hoop ek kry waarna ek soek! :unsure: Ek sal vir jou uitkyk by die expo Saterdag! My man is so bang hy is die enigeste man tussen "'n klomp pregnant fairies" (sy woorde). Ek wil my doodlag! :laugh:

Gerne en Lily, sterkte vir daai wasgoed. Hier by ons skyn die son, maar daar waai 'n ysige wind! My voete is gevries!!! Lyk amper soos Noordwes in Augustus met sy vaal stowwerige lug! :(

Helene, so volgende week kan jy met jou kamers begin! Ag te lekker! Nou kry jou kantoor ook sommer 'n nuwe gesig!:woohoo:

Happy Girl, julle gaan dit so geniet by Klein Kariba! Dit is heerlik en rustig daar! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22836 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ag sorry, ek sien die kwaliteit is nie so goed nie, click maar net op die foto om hom groter te maak.

hier is 'n minder gekompliseerde lysie: :)

Elise Vermeulen Maybe: GIRL
Carmen Abraham: GIRL
Ralmarie van Rooyen: BOY
Neln: BOY
Lies: BOY
Helene Swanepoel: BOY
Christa: BOY
Gerne Patterson: BOY

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22823 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22820 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hoop ek het almal onthou, dink dis al wat ons van weet op die oomblik.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22743 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
my man het die week elke aand gewerk aan die nuwe kantoor. Die mure is al op en ons sal die naweek kan verf. iewers in volgende week sal die kantoor kan skuif en dan het ek weer 'n kamer!!

Ek gaan Lance skuif na die nuwe kamer toe en baba kamer weer maak soos hy voorheen was. ek sal bietjie grawe vir fotos en opsit.

as dit by cravings kom, is ek darem nie meer so erg op die chips nie. maar ek verkies steeds sout bo soet.

ai shame, julle. my man hoop nog die geslag verander, hy wil so graag n dogtertjie he. Ek gaan nou nou die foto opsit.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account