file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #7502 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more al julle pragtige mense more Guest!!!! hoe gaan dit vandag met almal? ek voel alweer :silly: ek staan deesdae in so n goeie bui op en ek weet nie hoekom nie Wel vir die update eks vandag 17 WEKE JIPEEEEEEEEEEEEEE kan dit nie glo nie tyd vlieg is amper half way

Ons wag nog vir van julle girls se magie fotos Carmen? Lily? Christa? wie nog?

Hoop julle het n stunning daggie!!!! :woohoo:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7268 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Wraggies hier's die guest weer terug! Hellooooooooooooooo! Gesels saam jong, dis baie meer pret!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7267 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi, sien julle is almal klaar weg (tot die guest :P )

Lekker aand vir almal. Ons gaan vanaand bietjie uiteet om skoonsus se gradeplegtigheid te vier. Tatta.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7227 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
8weke was 142
12 weke 166
16weke 152

helene met tye is die voeling bietjie sterker as ane keere dit verskil maar is meestal nog lig

julle my kop wil bars ek het al bietjie gedux maar dit help ook nie sal nou maar net rustig aan gaan vir die dag gaan net vis en chips maak met skywe avo en tamatie daarby het nie veel krag vir meer werk om kos te maak nie

leke aandjie vir almal pas julle mooi op

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7196 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie vir die infor carmen.

oe geniet die aand alleen, shame man. Ek het 'n vreeslike craving vir vrugte, waartlemoen, spanspek. My man wou hom bedinges toe ek se ek wil slaai eet, hy is lus vir warm kos met kaas :)
Toe besluit ek, vanaand is die aand wat ek by die winkel vir my slaai gaan koop en vir hom sal maak watookal hy wil he. So ek is happy vir vanaand!

Julle moet die aand geniet. sien more

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7105 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
:silly: Hi!

Gerne, ek bly in Heuwelsig Centurion en ek is 'n SAP Project Coordinator vir EPI-USE Africa :)

Ek moet ook se dat ek baie gelukkig is sover met my swabgerskap. Touch wood, ek wil nie he dit moet begin nie :dry:

Ek het nog geen naarheid gehad nie en ook geen sooibrand nie, so kom ons hoop dit bly so!!

Christa, welkom terug en natuurlik kan jy net hier bly!!

Al waaraan ek kan dink is my 16 weke afspraak op die 11de Mei! Ek hoop dat babatjie reg le sodat ons kan sien of dit pienk of blou is!

Lekker aandjie vir almal! Ek gaan so min as moontlik doen, my man is alweer in die Kaap en kom eers weer more terug! so dis net ek my Chihuahua, Pippa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7068 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
NOU WAT NOU???

:blink:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account