× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 4 months ago #249540 by Jame
Hello almal. En spes hello aan Beehen! Jul almal so stil?
Wie toets nou een of ander tyd?
Ek darem wee mens na my mislukking. Maar o my aarde nog nooit so gebloei soos di keer ni. Dog ek verloor n orgaan.
Ons vat di maand af miskien twee. Dan sa ons di frosties probeer. Wil net eers met fs praat. Fout def by my LP fase..ek haal ni eens di bloedtoets datum ni.
Sterkte met almal se siklusse verder.
xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249499 by beehen
Hi dames

Hoop dit gaan goed met almal van julle.

Ek was baie baie lanklaas op die forum gewees.

Net so vinnig update oor myself (aangesien ek sien daar's soveel nuwe mensies wat ook die paadje loop).

Ek is 28 en ML het nou 30 geword. TTC al amper 2 en 'n halwe jaar, maar ek glo, hoop & bid dit gaan sommer binnekort gebeur.

Ek is gediagnoseer met PCOS.....maar dit skrik my nie af nie!
Ek kry nie elke maand AF soos wat ek veronderstel is nie. Het 'n ordentlike siklus gehad Desember'13 tot Feb'14 en verder niks nie....

Ek het 'n nuwe dokter gaan sien 23 April en sy het vir my meds gegee. My skildklier was ook nie heeltemal reg nie. Ek het 21 Mei terug gegaan en klomp toetse gedoen. Skildklier en al die ander goed wat sy van my behandel het met die meds is 100%. Het ook toe uitgevind hoekom ek nie menstueer nie - my baarmoeder wand is hopeloos te dun. So ja ek het "progesterone room" van die labortoruim af bestel. En gestraand het AF weer vir die eerste keer opgedaag :-)

Ek lees baie positiewe dinge oor die progesterone cream en voel baie positief daaroor........

Sticky dust aan elkeen van julle ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249498 by Nunukie
Dankie meisiekind. Gaan die Linctagon C probeer...

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249495 by Meisiekind
O ja, en gewone Panados by die Linctagon as jy pyn of koors het.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249494 by Meisiekind
Hi Nunukie

Ek is nou nie 'n kenner op die gebied nie, maar ek sou versigtig wees vir daardie medisyne. Soos ek verstaan kan enige medisyne wat slym moet opdroog (soos ACC200) 'n invloed hê op bv. jou CM, so ek weet nie wat anders dit nog kan doen nie. Corenza C het soortgelyke bestandele (opdroog middels en anti-histamien) en daar is ook aspirien in (wat ek eerder vermy in die algemeen). Sover ek verstaan moet jy eerder net hou by die tipe goed wat veilig sou wees vir swanger vrouens. Dis maar net my opinie - kom ons kyk wat die ander dames sê.

Een ding wat vir my nogal werk en 'n natuurlike produk is sover ek weet, is die Linctagon C bruis tablette. Het laas week daarvan gebruik en dit het vir my gehelp. Kyk bietjie of dit iets is wat jy kan oorweeg.

Hoop jy kom reg. Lekker dag!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249493 by Nunukie
More julle!!!

Jame...ai toggie. My hart bloei vir jou. So jammer oor die BFN...geen woorde kan die seer wegvat nie. Huil sommer lekker, tel jouself op en probeer weer!!!

Ek wil gou hoor. Ek het gisteraand begin met my Fertomed (100mg).
En soos die noodlot dit nou wil he, het ek gisteraand begin siekerig (Verkoue) voel...snot neus en kopseer :tmi:
Wat kan ek drink terwyl ek Fertomed drink. Sal Corensa C en ACC 200 ok wees?
Ek wil nie nou enigiets drink en als opneuk nie....

lekker daggie vir almal

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249491 by Meisiekind
Ai Jamé, so so jammer om te hoor oor AF wat opgedaag het. :cry: Ek kan my nie eers indink watse terleurstelling dit moet wees nie. Sterkte aan jou en ML, en moenie moed opgee nie. :heart: :heart: :heart:

Twinkle, Jamé, Nunukie, Hope83 en Nella - dankie aan elkeen van julle wat julle storie met my deel. Jammer om te hoor van alles wat elkeen van julle al moes deurmaak. Ek vergeet partykeer dat daar ongevoelige mense daar buite is wat alles vir mens kan omkrap. En party mense kan tog so kinderagtig wees. Julle het my beslis 2 keer laat dink oor wat ek moet doen. Ek gaan maar nog so bietjie dink daaroor, maar weet nou ek gaan beslis so min as moontlik sê.

Twinkle, bly om te hoor jy is ten minste nou uit daardie omgewing uit. Dit kan jou net goed doen.

Nunukie, sommer opgewonde saam met jou. :woohoo: Well done met die 17kg wat jy afgeskud het. Jou deursettingsvermoë is 'n inspirasie vir almal. Hoop en bid vir 'n BFP vir jou die maand!

Hope83, sterkte vir Vrydag en die siklus wat voorlê. :heart: Sjoe, as dit my skoonma was wat sulke goed gesê het sou ek dit glad nie goed hanteer het nie - so jammer dat jy daar deur moes gaan. Dankie vir jou versies van bemoediging. Dis wat ons almal nodig het.

Nella, bly om te hoor daar is goeie nuus oor ML se SA. Sterkte met die dieet. Hoop daardie ovulasie pyne is die begin van 'n lekker verrassing wat op julle wag!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account