× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 4 months ago #249421 by Twinkle
Hi HOpe .. en al die ander dames ... ek het altyd hier gesels en toe oorgeskuif na dames wat al LANK die padjie stap....

EK was in trane na my eerste scan wat ek op meds was.... :-(

Maar nou die dag loop ek n vriendin raak die vra toe of nr 2 nog nie oppad is nie... natuurlik nee maar se toe sommer vir haar van ide behandeling haar reaksie - het jy al Folic acid probeer? Moet erken ek was maar net so oningelig met #1 .... maar darem geweet Folic acid sal my nie swagner kry nie hiehie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249420 by hope83
Julle gou ietsie snaaks vir julle:

Ek lees nou nou gou op n ander "tab" ietsie en toe laat dit my terug dink. Wie van jule kan nog jule 1ste siklus op medikasie onthou. Die heel 1ste keer wat julle clomid of so gebruik het.

Ek kan nog my 1ste keer onthou. So het die dr my op clomid gesit. Toe sy later n scan doen sien sy daar is 2 klein follicles. Ek is daai dag uit by di dr se spreekkamer met n spoed van witlig. My smile was agter my ore. In die kar bel ek vir hubby en sê, "oe aarde daar is 2 follicles, ons gaan n 2-ling he. Wat gaan ons maak" :laugh: :laugh:
n Week later toe sy weer n scan doen is al 2 skoonveld. Ai ai julle ek lag nou nog daaroor. As jy darem nie veel weet van sulke goed nie. :laugh: :silly: :laugh:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249414 by Nunukie
More more!

Jame, hoop als gaan nog goed aan jou kant?

Meisiekind jy het die regte attitude...ons moet onsself nie so gou opwerk nie...makliker gese as gedaan....met al die hormone wat so pomp binne ons lywe :silly:

Tintinkie, ware woorde wat jy daar se jong. Ek hoeka gister 'n liedjie geluister van Juanita du Plessis wat sing...Ek le jou by Jeses se voete neer....en weet jy, ons moet ons babatjies wat NOG GAAN GEBORE WORD by SY voete neerle en vertrou hy gaan daai kosbare bondeltjie vir ons gee op die REGTE TYD, wanneer al die ander "GOETE" in plek is ;)

Julle ek sit nog in my PJ's by die huis en werk.... :silly: My vingers vries soos ek hier sit....hierdie gaan 'n koue winter wees....
O ja...NEE, AF het NOGSTEEDS nie gekom nie, maar ek kan VOEL dit is oppad...alweer vanoggend gespot en (.)(.) is smr lekker gevoelig....

Julle almal moet 'n lekker gatskop nawekie he!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249407 by Meisiekind
Dankie vir julle belangstelling. Gou 'n vinnige update vir die wat gevra het. Was vandag vir 'n scan op CD16. Ongelukkig nog geen vordering gemaak nie. FS sê ons wag en kyk weer Maandag of daar enige laat slaper follies was en dan praat ons maar om te sien of ons die meds gaan verander en weer probeer. Ek is rustig op die stadium en gaan nie myself opwerk hieroor nie. Binnekort lyk dinge weer beter.

Tinktinkie, jy's op die regte pad deur jou kop skoon te kry en jou probleme in die Here se hande te laat. Hoop dat daar 'n verrassingtjie is vir jou die maand! :heart:

Lagogies, hoop jy voel gou beter van die griep - pas jouself tog goed op. :heart:

Jamé, hoop dit het goed afgeloop vandag. Sterkte vir die 2ww. :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249404 by hope83
Hi Tintinkie, ons doen ivf hierdie keer wanneer AF einde van maand se kant begin.

Lagogies, hoop jy voel gou beter. Ek dokter my woes sodat ek net nie siek moet raak nie.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249396 by Tinktinkie
Hi dames!

Dit lyk darem asof ons almal nog kop bo water hou - julle klomp inspireer my so!

Jame, hoe voel jy? Hoeveel het julle toe terug geplaas? Dink al heeldag aan jou!!

Meisiekind - hoe gaan dit met die scans? Watse CD is jy nou?

Nunukie - lekker om jou hier te sien, sterkte met jou wag... Is daar steeds geen teken vn AF nie?? Dit kan nie maklik wees nie!!

Lagogies! Hoop jy bly in die bed!! Sterkte. Hoop jy voel gou beter!

Hope, hoop saam met jou vir meer follies die maand - doen jul ivf/KI?

Afm: moes my kop op n beter plek kry na histeroskopie. Moes besef dat al my stuff wat aangaan in my kop/lewe gaan nie gesolve raak die dag as ek n bfp kry nie... Moet dit by Sy voete los en toelaat dat Hy my op Sy manier daardeur kry - en nie als blameer op ander en ttc nie...
Is op CD 16, het geBD dat dit bars die maand :laugh: ;) :blush: so ons hoop maar weereens vir die beste!

Sterkte julle xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249366 by Lagogies
Nou die plek gekry waar "predictive text" afsit. Baie baie beter.

Lekker dag v julle.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account