× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #249734 by Jame
Nunukie ek het dit gebruik. Sorry hier kom die TMI...ek het maar pantyliner gedra want dis maar natterige storie. En ek was vreeslik bloated en hardlywig....... FS het toe gese ek kan Duphalac drink, dit het na so 2 dae begin werk, maar was steeds bloated.

Ek weet seer boobies is ok 'n algemene newe effek. En eintlik kan dit enige swangerskap simptoom naboots.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249733 by Nunukie
More more! Dankie vir die mooi wense :)

Tintinkie hoop die folliws groei mooi en dat jul ook jul KI spoedig kan doen :heart:

Ja, nou is dit vir die lang wag..... :silly:

Wil gou hoor. Die FS het vir my 'n Progestoroon set pil gegee wat ek oggend en aand moet "insit" van VOOR :tmi: Het een van julle dit al gebruik?
Enige newe effekte ervaar?

Hoop elkeen het 'n lekker daggie ;)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249730 by Jame
More almal.

Nunukie, so bly jou KI was 'n goeie ervaring. Ja nou vir die laaaaang wag. Oe dis senutergend. Hou jouself maar besig se almal altyd, maar mens se kop bly dwaal soontoe...so sterkte met die wag!

Tinktinkie, sterkte met jou KI siklus. Dink dit was wys van jou FS. Hou ons op hoogte na vrydag se scan!!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249723 by Tinktinkie
Hello julle pragtige dames!

So bly om te sien almal se spirits is weer hoog! Dit is sommer aansteeklik!

Nunukie, dit is great dat julle KI. Sommer toe n lekker ervaring was! Ai - kan net dink vir jou man het dit so baie beteken om sy swemmertjies te sien - hul vat ok maar n wille knou weg met feriliteit stuff, ne...

Jame, good for you! Ek sou verseker ook vir ML laatweet het dit is sulke tyd - ons kan mos nie NIE probeer nie!! Dalk is dit hoe die Here jul wonderwerkie wil laat kom?! Wie weet... Xxx

Hope - sterkte met die siklus, bly julle is nou opdreef. Bid saam met jou dat alles goed sal gaan!

Meisiekind! Well done mensie - jou attitude is wonderlik! Ek het 'n baie goeie vriendin 'unfollow' op fb wat so rukkie terug gekraam het - kon net nie elkedag in die baba fotos vaskyk nie... Maar jy inspireer my - sal my big girl pants moet aantrek! Sterkte met jou siklus! Bly AF het haar verskyning gemaak - mag dit 'n goeie ene wees!

Afm. Dankie vir al jul raad - ons het toe met fs gepraat en sy het sterk aanbeveel om 1 siklus KI te doen. So ons is nou op dag 8, gaan vrydag weer scan om te sien hoe follies groei...

Sterkte vir jul almal en al die res, kom laat weet hoe dit gaan xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249717 by Nunukie
Hello julle

Jip, gister was die KI en als het goed afgeloop. Daar is nou 'n LAB by Panorama hospitaal, so ML kon sy "meneertjies" sommer net daar doen en ons kon dit weer optel binne 40 minute. Wat baie COOL was, was dat hulle vir ons gewys het hoe sy sperm lyk en swem onder die mikroskoop. Dit was AMAZING om te sien en baie goed vir ML se ego :laugh:

Ki is gedoen en ML kon by my staan wat ook great was...vorige FS wou nie dat ML by my staan terwyl hy besig was nie.

Ek het gister defnitief ge-OV...kon dit sommer voel. Ai, nou is dit die aaklike 2ww :silly:

Ons voel positief en verskriklik gelukkig met ons FS. Hy is voorwaar WONDERLIK!!!

Lekker aand vir julle almal!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249713 by Jame
Hello julle, daar is vandag darem weer bietjie lewe ts ons almal ;) . Ek is stil vat mos maar af van die ding so het nie terugvoer of iets nie, so WEIRD gevoel. Gister gevoel of ek ov....so toe trek ek maar vir ML nader :blush: Just for the heck of it!

Meisiekind, ek ken die gevoel so goed om actually bly te wees oor AF. Sterkte met jou siklus jong.

Hope op watse meds is jy alles?

Nunukie hoe gaan dit met jou en jou mooi Follie????

Annie good luck with your AI!!!

Hello aan almal anders!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249712 by hope83
Halo almal,

Wil net se sterkte met almal se programme. :heart: :heart:

Aan ons kant trek ons vandag op CD4. Ek kon toe nie myself inspuit nie en hubby moes toe maar inspring en help. Tot dus ver voel ek heelgoed, geen nuwe effekte of iets nie. Ek is ook heel positief. Moet Saterdag by dr wees vir ons 1ste scan en bloedtoetse. Sal dan sien wat hier aangaan. fxfxfxfx

Lekr dagie almal, dis ampe nwk. :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account