× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 5 months ago #249486 by Tinktinkie
Jame, my hart is saam met jou stukkend! Ek is so jammer! n Baie stywe drukkie vir jou xxxxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249481 by NellKea
Hi Julle, dis ek Nellak... ek het my password vergeet op die vorige profile van my en sukkel om dit nou weer reg te kry of te verander. Weet een van julle hoe?

Jame, ek is so ongelooflik jammer. GROOT druk xxxx

Nunukie, sterkte met jou siklus wat voorle! En baie geluk met jou gewigsverlies tot dusver.

Meisiekind ek voel ook hoe minder mense weet hoe beter, ek werk gelukkig nie heeldag in my kantoor nie, ek sien kliente so dis maklik vir my.

Lagogies , hoe gan dit??

AFM, was toe mos die 3de by Prof Kruger by Aevitas en dit het baie goed gegan. Hy het na ML se sperm analisie gekyk en gese sy telling en morfologie is glad nie so erg soos ons gedink het nie en ook gese hy vertrou nie die SA wat deur Pathcare gedoen is nie want hulle gebruik dikwels die verkeerde procedure om morfologie te toets. Dit het ML beslis baie beter laat voel. Hy se omdat ons albei jonk is (26) dat ons eers ons leefstyl faktore moet regkry... Geen rook ( ML nou al 6 weke opgehou) niks meer as 3 drankies n week vir mans en vroue nie( gelukkig drink ek nie) en dan natuurlik ons gunsteling... gewigsverlies. So ek en ML nou al week op die banting diet en ek het al 3kg verloor en ML 5kg. Hy wil he ons moet altwee so 15-20kg verloor. Dis my eerste maand in 4 maande sonder fertomid, hy het laasweek op dag 10 n scan gedoen en daar was een klein follie. Vandag is CD17 en ek voel ovulasie pyne... Ons PVA is nog 3 maande op Fertomid 50mg,, dan n scan op CD10 en dan daaglikse bloedtoetse tot ovulasie aangesien hy die presiese dag van ovulasie wil vas stel.

Jammer vir die opstel. Ek dink aan julle almal! lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249480 by hope83
:heart: :heart: :heart:

Jame ek sit en huil nou saam met jou, dis soooo nie reg. Baie sterkte daar, dink aan jule. :cry: :cry:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249479 by Jame
Af het opgedaag. Was maar net 5dp5dt of 10dpo. Ni eens kat se kans gestaan met di ivf ni. Sonder waarskuwing net begin uit stroom. Als soooo goed gega skynbaar....ek giggel somr deur di trane....ek gee op.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249475 by Twinkle
Nunukie jou insulien telling so beslis BAIE afgekom het ... ek het altyd aan die begin gegaan en dan weer as ek voel ek het iets bereik sommer uit nuuskurigheid en om seker te maak dit is reg...

JOB WELL DONE vir jou met jou 17kg... Hou net aan met jou gesond eet en jy gaan sien hoe vinnig jy jou BFP sal kry .... sommer opgewonde vir jou wat weer begin ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249474 by Nunukie
Dankie, Hope! Dit is baie mooi.

Twinkle, ek het nog nie weer getoets nie. Ek het egter nou die dag my Glucose laat toets en dit was af van 5.3 na 3.8...
FS het gese ek hoef nie weer te toets as ek nie wil nie....om eerlik te wees het ek nog net glad nie tyd gehad vandat ek van verlof afgekom het nie. Dit is 'n MALHUIS by die werk....en mens moet mos vroegoggend gaan vir die insulien toets. Ek GLO egter en VOEL dat dit defnitief afgekom het.
My colesterol, bloedruk, gewig en glucose het afgekom, so ek glo die insulien ook. Die FS het my ook nou op Glucophage 850mg (2 x dag) gesit, so ek glo dit hou die insulien laag. Ek eet ook nog gesond, alhoewel ek nie meer die inspuiting gebruik vir die gewigverlies nie...so my gewig staan nou stil. :unsure:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #249469 by hope83
Hi jule, ek het vergeet, ek wil gou met julle ietsie deel, dit was my gebed stukkie vanoggend.

"Don't give up... The beginnings are always the hardest..." - Unknown

Romans 15:13

"May the God of hope fill you with all joy and peace as you trust in him, so that you may overflow with hope by the power of the Holy Spirit..."

"Hope is not a dream, but a way of making your dreams a reality..." - L G Suenens

"Lord, when I lose hope because my plans have come to nothing, help me to remember that your love is greater, is always greater than my disappointments and that your plans for my life is always better than my dreams..." - Anna Sobrepena

Ek hoop dat elke dame hier wat graag n klein bondeltjie vreugde wil he nie hoop sal verloor nie. :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started
The following user(s) said Thank You: Tinktinkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account