× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #248786 by Jame
Hi nella.

Ek dink jul plan is briljant. Jy gat sien nog laaank voor einde vd jaar is jy swanger. Jul het ok nog darem tyd. Bloedjonk! So vasbyt, tyd is net aan jul kant. Kry jou hubby jammer, sien hy is ok nog lekker jonk so stem net 'n paar veranderinge en daai oukies van hom gaan merkwaardig verbeter.

JOng my man, is regte boerseun uit die oudedoos ;). Vitamiene pille ens is selfs vir hom onaards. Het al vir hom aanvullings gekoop. Staan nog net so id kas. Hy drink dit net nie, so ek het ok al opgegee. Tog het sy motility 40% getoets, wat FS gese het word nog as "normaal" geklasifiseer. Sy telling en morfologie is baie goed. Met albei IUI was sy sperm 100% motility. So ek is nou finaal oortuig dat die ou probleempie by my le. Wat presies dit is weet ons nie.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248781 by nellak
Julle ek attach iets wat die van julle kan lees wat se mans n slegte sperm analisie gehad het.

Hierdie artikel is deur die WHO ( world health organisation) gedoen in 2010. Dit wys wat die norm is wereld wyd.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248780 by nellak
Hi julle

Ek het vergeet om hier ook te post. ML was vir n sperm analisie en dit het nie wonderlik terug gekom nie. Sy Motiliteit was 70% en telling was 16.5 miljoen per ml. Die probleem is hy het 3% morfologie gehad. Natuurlik was ek erg ontsteld en het ure gehuil. My man was stukkend. Wel hy het toe Donderdag ophou rook en hy is vas oortuig om hierdie nommers op te kry.

Wel ek is n persoon wat baie navorsing doen en het wel gesien met die regte vitamien pille, ophou rook en baie minder drink kan hierdie nommer drasties verbeter.

Jame, jammer oor jou BFN. Ek wil net hoor by jou of jou man dalk enige aanvullings drink?

Wel ons eerste afspraak met die Prof Kruger by Vincent Palloti is die 3de Junie. Ek wil hoor wat hy se maar ons het besluit om alles wat ons kan te verander en natuurlik te probeer tot einde van die Jaar. Dan sal ons kyk na IUI en IVF. Mens kort net EEN spermpie!!

Ek het gelees die volgende is belangrik vir sperm

Vitamiene C
Omega 3
Vit B kompleks
Folic acid
Zinc
Selenium

Mans wat dit geneem het vir 3 maande se sperm het aansienlik verbeter!!

Lekker dag vir al julle pragtige dames xxxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248778 by Jame
Hello almal!!!!

Hoop jul het great week.

Lagogies, ek dink aan jou met vanmiddag se IUI! Baie sterkte en sjoe baie dankie vir jou mooi verduideliking van ivf. Waardeer! Bly om te hoor dis nei seer nie.

Meisiekind, ek sien ons kiddies is so bymekaar. My dogtertjie is Maart 2012 gebore. Sy begin nou mooi verstaan van sussie en boetie. En in ons vriendekring en fam is almal ok of swanger met hul 2de een of 3de een nou. Dan vra almal mos "so wanneer kom die 2de enetjie" ek wil al skreeu as ek dit hoor. Haat dit!

So hier is my nuus: BFN vir my :headbang: . Snaaks genoeg is ek nie so erg tjankerig soos ander maande nie. Wag maar vir AF. Die vgl siklus gaan ons ivf doen.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248774 by Meisiekind
Sterkte Lagogies! Hoop en bid dat dit môre goed afloop. Dink aan jou! :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248769 by Lagogies
Hello almal

Follie scan vanoggend 2 mooi mature follies. Iui is more middag

Annie we will again ve testing about 2days apart

E

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248768 by Tinktinkie
Gelukkige moedersdag aan elkeen wat al n mamma genoem word, en groot drukkie aan elkeen wat se hart ekstra seer is vandag. Ons wonderwerkies le om die draai xxx
:heart: :heart: :heart:

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.
The following user(s) said Thank You: mickymuismommy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account