× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #248879 by Newbiemom
hi dames!!

Skies, ek kom so min op die internet deesdae, en wanneer ek kom is dit ook net vinnig. Kon nou ook nie eers almal se posts lees nie.

Wil net se ek dink aan julle!

Kry hopelik binnekort weer kansie om bietjie meer gereeld te kom chat!
AF gister opgedaag. Maar my beste vriendin se dogtertjie word vandag gebore, so eks te opgewonde om jammer te voel vir myself ;)

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248864 by Jame
Hello julle!!

Mommyme, ek is al so laat weet nie eens CD wat ek is nie...mmmm wag ek is CD33. Maar dis verseker BFN, so nou wag ek maar. Elke keer as ek nie goed respond tot die meds nie, dan is my siklus so lank. Het ok al gelees van sulke vrouens wat so laat uitvind hul is swanger. My eie vriendin was 2 weke laat, hpt nogsteed neg toe gat sy maar vir bloedtoets toe is sy swanger. MAAR sulke goed werk nie so met my nie...ek is maar 'n ordinere enetjie :P

Jou simptome aan die ander kant klink vir my goed?! As jy nie op progestoroon is nie, is dit juis baie belowend. Ek hoor hul se daai clearblue werk goed. Ek koop altyd dischem se brand, dis goedkoper, en ek piepie mos daagliks amper op stokkie in my 2ww....ek kan net nie uithou nie.. :blush: . AS jy wel piepie laat weet, maar onthou as dit BFN is, dis nog BAAAAIE vroeg. So moenie die snesies al nader trek nie.

Lagogies, Annie, wanneer toets jul? Gaan jul hpt doen of straight vir beta??

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN
The following user(s) said Thank You: MommyMe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248863 by MommyMe
Oh ja wou dit ook nog se.

Gaan loer biki na die onderstaande link as julle wil.

Dis 'n persoonlike keuse om te gaan of nie,ek verstaan dit kan nogal moeilik wees v party mense,want daar gan sekerlik swanger mammas wees of mammas met babas etc.

www.babysense.com/talks-and-workshops

MAAR siende dat almal op hierdie post teen daai tyd swanger gaan wees,sou ek se: boek boek boek!!

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248861 by MommyMe
More dames

Tinktinkie, ek sou ook vies wees. Voel asof mens hele maand net mors. En 'n maand is vrek lank. :angry:

Nella, ek glo en weet sommer jou man se telling gaan gou optel. met al die goeie raad en dinge wat mens kan doen en die feit dat hy ophou rook het is klaar bonus. Ek weet dis vrek moeilik v hule om op te hou. My man het ook eenkeer probeer,maar dit het maar gesukkel. So hou net moed! :rock:

Het ook al gelees dat koffie goed is v die manne, dit help die sperm blykbaar sterker en vinniger swem :woohoo:

Jame, het AF al opgedaag? of kan ons nog hoop vir 'n +. :unsure:

Julle ek het gelees van mense wat vir paar maande "AF" gehad het en heeltyd negatief getoets het en toe paar maande later uitgevind het hule is al 16 weke of so. Dis moontlik.

Meisiekind, wat het veroorsaak dat jy so laat ovuleer? is dit die meds?

Annie, where in the cycle are you now? I hope its preg symptoms,but now the nausea has disappeared and heartburn not so much. :blink: so Confused.

Lagogies, waar in die TWW is jy nou?

AFM: CD25 vandag. Sover nog geen spotting: nie seker of dit goeie of slegte ding is,mar dit voel soos goeie ding. Afgelope 2 maande spotting gehad en direk daarna AF, so al het ek gedink dit was IB,was dit nie. So ten minste as ek nou geen spotting het ni,hoop ek dis moontlike kans v BFP.

Naarheid en sooibrand ook nou weg weer. So confused. Borste was wel gister ongelooflik seer. Kon dalk koue ook wees.

Die moods is wel ni so maklik ni, Ek is ni moody persoon ni,mar die afgelope paar dae trigger iets my vinnig.

So ons kyk maar.

Weet enige iemand hoe akkuraat daardie clearblue early detection werk?

Ek moet regtig myself keer om ni toets te gan koop ni. Maar hierdie TWW is regtig lank. :unsure:

Lekker dag dames

Praat gou weer

:heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248840 by Jame
Hi Tinktinkie

kan dink jy is vies. Sou ok gewees het. Maar wat 'n groot genade dat daar niks gevind is nie. Weet ongelukkig niks van hysterokopie af nie. Wil maar net se sterkte...en natuurlik gaan vir GOUD vgl siklus!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN
The following user(s) said Thank You: Tinktinkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248839 by Tinktinkie
Hi julle,

Jammer ek het lanklaas bepost, kom lees gereeld wat met almal aan die gang is, is net bietjie confused oor die hele ding so nou en dan...

Klink my dinge is aan die gang hier met almal wat nou wag in spanning! Dis exciting times!! Hoop rerig ons kry sommer n paar bfps in n ry, hoe lekker bemoedigend sal dit nie wees nie!

Nella, my man se tellings was nog swakker gewees as joune, hy het n varicocele operasie gekry en groot leefstyl aanpassi gemaak... Net 3 mnde later het al sy trellings verdubbel, so daar is rerig hoop vir die mans en sommer vinnige resultate...als die moeite werd...

Meisiekind, so bly jul weet nou wat aangaan - dit help darem so baie! Seker jul sal voor die 6mnde om is n bfp he! Baie sterkte!

My moed en spoed is sommer gebreek. Het laasweek hysterokopie gehad, fs het gedink daar is n mioom/poliep/whatever wat endometrium druk, maar toe sy ingaan is daar niks. Vorige afspraak stel fs voor dat ek nie vir die siklus moet meds drink nie, wil nie he ek moet swanger raak met die ding daar nie, maar toe na die op se fs dat ons maar vir die maand kan probeer, since daar nou niks is nie. Vermoed ekt moontlik geov 2dae na hysteroscopie en is te seer en bloei te veel vir enige aksie. Eks sommer kwaad oor die hele ding, dis n hele siklus gemors en n klomp geld wat ons spaar vir ivf as dit nodig is!

Het een van jul al hysteroskopie gehad? Affekteer dit mens se siklus? Sal af normale tyd kom?

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248830 by Jame
Middag julle!!!

Oe ek dink ons gaan lekker baie BFP's sien een vd dae. Hou vir jul almal duim vas met die res van die 2ww.

Jissie weet jul wat is naas BFN die ergste vir my?? Om te weet dis BFN, en dan wraggies te moet hoop dat AF net kom sodat mens weer kan probeer. Soooo confusing :lol:

Lekker dag.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account