× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 5 months ago #248050 by Newbiemom
Hello julle! Skies, ek was so lanklaas hier.

Lagogies hoe gaan dit? Wat gebeur, eks so nuuskierig om te hoor!

Jame, jammer om te hoor jou maag was nie lekker nie... Jy darem al beter?

Ek was hierdie naweek sulke aaklige geselskap. Moody verby!
So baklei met al wat leef en beef. Ai. Ek is nou CD (cycle day ne?) 25.
Maar weet glad nie wat met my siklus aangegaan het hierdie maand nie...
Was veronderstel om verlede naweek te ovuleer en het vrydag begin temperatuur neem, maar niks het gebeur nie... So of dit was vroeer as wat ek gedink het, of dit was baaaie later...? Maar ek was inelkgeval so deurmekaar. So nevermind, watookal gebeur het het nou gebeur so hopelik kan ek hierdie naweek al 'n toetsie doen.

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247988 by Jame
Hello almal, dankie vir die inloer ek waardeer.

Is vandag CD20, so het nog rukkie om te gaan. Moet vgl Donderdag gaan vir bloedtoets.

Nella, mommyme, tinktinkie baie sterkte vir jul siklus. Lagogies min dae..

Ek was gister siek by die huis. Met iets soos maagvirus. Nie naar nie, net die maag. Dink jul progestoroon kan mens se maag omkrap? Sorry vir die aaklige topic so op 'n nugter maag.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247987 by Tinktinkie
More julle!

Jammer so stil! My ma het by my gekuier, het net niks tyd vir ander goed gehad nie..

Lagogies! Dit is min slapies ne!! Amper, amper! Glo saam met jou, dit is JOU beurt!

Jame, wanneer toets jy?? Sterkte met jou 2ww, hoop dit gaan sommer lekker vinnig verby!

Nella en mommyme, sterkte met die fertomid! Hoop dit doen wat dit moet op die regte tyd xxx

Afm - is op dag 5, femara 5mg. Het ook n fs afspraak gemaak. My gynea is op vakansie, gaan vir dag 12 scan by ander gynea en dan fs afspraak week later. Baie opgewonde, voel asof ons aanbeweeg! Jey!

Lekker daggie almal! Amper naweek!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247986 by MommyMe
More dames

Nella, ek moet se nou dat jy dit noem,myne was ook erger die afgelope 2 maande op Fertomid, gewoonlik begin dit met spot,2de dag erg,3de dag begin dit minder raak en hier by 4de en 5de dag bruin (jammer TMI) en dan weg. op die fertomid was dit sterk vir omtrent 4/5 dae.

Ek dink ek is nou CD12/13. Het nie weer gegaan vir scan die maand nie. So vat dit maar net soos dit kom.

Lagogies sterkte met die 2ww. ons almal hou styf duime vas!!

SOOOO bly dis more Vrydag!

Lekker dag almal

:heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247985 by Lagogies
Nella ons lywe verskil mos. As ek Fertomid begin drink verdwyn Af of dis baie min. Ek het wel ondervind na die siklus is AF baie erger. Weet nie of dit Fertomid of progesteroon is nie. Vermoed dit het te doen met die dikker lining.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247984 by nellak
Hi almal ek is CD5 vandag besig om my Fertomid de drink. Drink hierdie keer in die aand. Het gisteraand so bietjie vinnige hart kloppings gehad... ek drink CD3-7 die 50mg. ML gaan oor 3 weke vir sy SA. Wil net gou by julle hoor of die Fertomid dalk n mens se AF erger kan maak? Myne was redelik erg die eerste 2 dae.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247983 by Lagogies
Jame Tinktinkie, Mommyme Newbiemom en Nella kom update asb. Hierdie 2ww raak nou lank

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account