× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 5 months ago #247929 by Jame
Dankie lagogies. Die goed waaroor mens darem worry! :S

Wanneer toets jy?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247920 by Lagogies
Lol dink nie jy kan hulle uitnies nie. Mens le maar net om hulle jumpstart te gee met swem dat hulle nie teen gravitasie moet werk nie.....

hehe ss jy hulle uitgenies het het hulle verkeerde kant toe geswem

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247893 by Jame
HI Nella, so jammer oor jou BFN!

Dis presies wat laas maand met my ok gebeur het. Doc se ok ek het later geovuleer en dis hoekom ek week later eers weer begin het.

Stem 100% saam met Lagogies, gaan eerder vir scan op die huidige dosis. En ML kan gerus gaan vir SA. Dis pynloos.... :P

Lagogies ek was SAT vir KI. Doc se ML se sperms het bai egoed gelyk so nou hoop ons vir die beste. Ek wil graag lawwe concern met jul deel. Askuus as dit kinderlik is, ek is immers 33, maar ek meen dis waarvoor die forum baie help. Om die vra te vrae waaroor jy so in jou stilte geworry het.....Toe ek nou daar le op die bed na die KI, toe nies ek, dink jy daar sal goed daarom oorgebly het? Bang ek het als uitgenies :blink:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247887 by Lagogies
Jy is lekker jonk en ek dink dis goeie keuse. Dink nie dis goed om te verhoog as hulle jou nie monitor nie.

Ek vertrou as julle net do aanhou en julle huiswerk doen sit die ogies binnekort :laugh:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247886 by nellak
Lagogies ek en my ML het nou gepraat en ons voel ook ons gan met 50mg aanhou omdat ek geovuleer het daarop. My progesteroon vlakke was op albei maande op dag 23 nog goed en gynea het gese dit wys n goeie ovulasie. Ek gaan more gou n CD12 afspraak maak sodat ons my follies kan check dan. En my man het gese dat hy sommer al die maand wil gan vir sy SA. Dankie vir jou terugvoer Lagogies en waardeer dit rerig baie

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247885 by Lagogies
Nella gestel jy maak nou 3 follies met 50mg en 6 met 200 mg en jy raak swanger met 4/5/6 babas dan stel jy jou lewe in gevaar

om 50 mg kry ek 2/3 eiertjies en ek is stokoud teen jou

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #247884 by Lagogies
Nella ek dou eerder voel julle moet die siklus monitor voor julle die dosis verhoog. Bedoelende gaan vir follie scans sodat julle aanduiding kry van hoeveel follies daar is. En Natuurlik manlief se telling in ag neem.

Gestel jy maak 3 follies is dit voldoene. Miskien matureer die follies nie vinnig genoeg nie of so iets. Of groe en verdwyn net. As ek reg onthou verdun die fertomid ook jou lining. Miskien tel hulle op scans op jou lining is dun en dan kan hulle iets voorskryf. Ek sal voorstel julle monitor eerder ten minste een siklus.

Vra net way die koste gaan wees. Dis gewoonlik korter afsprake

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account