× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 6 months ago #247786 by Jame
HI da

Dankie Nella. Hou vir jou ok duimvas, laat weet wat gebeur Vrydag!

Hi Andie. Lees jou signature. So interessant dat mans clomid kan drink.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247779 by Andie
hallo julle almal!!

Jammer ek het niks gelees nie, ek sal 'n plan maak om een of ander tyd op te vang, maar alles is SO dol by die werk. Ek dink elke dag aan almal van julle.

Gaan goed met my. Is net vreeslik gefrustreerd want ek hoor absoluut niks van ons dokter nie. Dis nou staatshospitaal vir jou!!

Ek het hierdie vanoggend raakgelees en gedink ek sal dit gou kom post vir julle. Dis presies wat ek vandag nodig gehad het. Hoop dit help vir van julle ook.

www.all4women.co.za/lifestyle/babies/how...20you%20through%20it

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247778 by nellak
Hi Julle.

Mommyme jammer oor jou slegte ondervinding. Hoop jy is okay.

Jame ek hou duimvas vir jou BFP

Lagogies jy is regtig n fantastiese mens, jy gaan deur so baie en is altyd posetief. Dankie xxx Ek kruis alles wat ek kan en bid vir ons Liewe Heer dat jy sommer baie gou daai BFP kry.

AFM, ek is CD30 vandag. My gynea hou nie van POAS nie. So dink ek gan vrydag vir n bloed toets as AF wegbly.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247760 by Jame
My jinne Mommy!! Hoop jy is okey jong??? KLink of jy iets verskrikliks deur is! Sterkte en soos Lagogies se jy is welkom om te deel as jy dink dit gaan help, andersins is dit ok reg, hoop dinge gaan sommer gou weer beter vir jou/jul.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247758 by Lagogies
Mommy hoop jy is ok na die slegte naweek :( jy kan met ons deel as jy wil. Ek het nie dstv nie so sal nie die carteblanche ding sien nie. Dis hoed om sulke goed v jou bors af te kry. Respekteer dit as jy nie wil nie. Sal wel aan jou dink enbid vir die moeilike tyd :heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247754 by MommyMe
Hallo almal :cry:

Jammer ek reply nou eers,het gister probeer van my foon af,maar die boodskap het nie gelaai nie en toe is als weer weg (Blackberry).

Ek was gister by die huis na 'n naweek van letterlik HEL!!!! dis lang storie,mar jul sal dit sekerlik binnekort op Carte Blanche sien. (sal private msg stuur vir die wat wil weet en ander mense wil waarsku).

AF het toe volstoom opgedaag. Wil nie eers dink aan al die stress en wat kon wees as dit nie daar was nie. :headbang:

Laasmaand was my eerste maand op Fertomid. Sal nou weer drink,mar gaan nie weer vir scans nie,kan nie die maand nie.

Weer hierdie maand begin met ligte spotting en toe sterker geword.

Hoop maar vir die beste.

Jame,Nella,Lagogies en al die res..FX x10000000

:heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247753 by Lagogies
Nella jy het my nou opgewonde wanneer toets jy?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account