× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 4 months ago #261013 by Bytjie
More almal...

Nunu, hoop jou follies het sommer lekker gegroei enn dat julle more kan KI.

Twinkle, dankie vir die update. So bly om te hoor die swangerskap behandel jou nog goed.

Lagogies, het jy al 'n keiser datum of hou jy dit geheim.

Lekker daggie vir almal verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260839 by Nunukie
Hello almal

Twinkle - Shoe, ja die tyd vlieg ne. Jy is seker al lekker opgewonde ;)

Bytjie - sterkte met die besluit...

HoopvirdieBeste - dankie. Ek probeer rustig wees, maar het maar 'n bietjie stress met my man se werk stories...(lang strorie)

So ek was vanoggend gou vir CD10 scan. Die 3tjies is nogsteeds daar, maar groei 'n klein bietjie te stadig na wense - nou so 13mm - 15mm. So FS het my 'n Menopur inspuiting gegee om die follies n bietjie te boost.

Ek doen bloed Saterdag, Scan weer Sondag en hopelilk KI op Dinsdag :)

Toe ek vandag in die FS spreekkamers sit en besig vandag is 21 Mei, toe besef ek dat as als goed verloop het, ek nou sou kraam.... :(
MAAR, dit het nou nie so gebeur nie, so ek kyk vorentoe en fokus op dit wat voorle :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260824 by Twinkle
Wow Nunu baie bly oor jou 3 follies ek glo en vertrou dat alles sal goed gaan vir Maandag en dat hulle sommer mooi sal mature....

Dellie hoe gaan dit met julle ... al so baie aan jou gedink ...

Bytjie dink net so baie aan jou Enzo raak nou net te groot een van die dae hou julle lekker partytjie....

Yip Bytjie was gister by Dr alles lyk sover nog goed sal hopenlik weer normaal kan kraam sien dr weer oor 2 weke tans 34 weke kan dit self nie glo nie... vlg week begin ek goedjies uitspoel en dan moet ek seker tassies pak ne....

Ag julle is daagliks in my gebede ek glo en vertrou julle BFP wag op julle binne kort...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260800 by Bytjie
Hallo almal,

Lagogies, wow so jy't nog net so 'n week of twee oor te gaan :rock:

Dellie, wanneer gaan julle vir nr2 probeer.

Twinkle, hoe gaan dit. Jy's ook mos alweer amper 'n mamma ne.

Nunu, dis baie, baie goeie nuus. Hoop daai follies groei mooi en jul KI is suksesvol. Ek weet die maar bra moeilik maar probeer lekker ontspan sodat daai follies hul ding kan doen.

Niks nuus van my kant af nie, wag net rustig vir die maand om verby te gaan en dan finaal te besluit of ons Junie weer gaan begin probeer. Lekker aand vir almal verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260799 by HoopVirDieBeste
@Nunukie Dit is baie goeie nuus, ons het ook 3 mooies gehad en was vreeslik gelukkig toe een gevat het met ons KI. Jy moet jouself net rustig gedra en nie te veel stres nie. Ek hou styf duimvas vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260730 by Nunukie
More more

Kom se net gou ek het gescan gister op CD8
3 mooi groot follies van so 11mm - 13mm. Daar nog so paar kleintjies tussenin, maar die 3 is goed genoeg. FS baie gelukkig :)
Ek scan weer more op CD10 en hopelik doen ons KI Maandag :)

Lekker daggie almal :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260569 by Twinkle
Nunu ... :heart:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account