× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 4 months ago #259789 by Lagogies
Bytjie die foto ht nie gelaai nie, maar dis great dat jy kans sien v nr 2

Nella hy is adoreable.

Nunu ek hoop jy en almal op die thread het goeie nuus sommer binnekort

Nunu ek is nou al 40 en my TTC paadjie was lank en nie altyd maklik nie. Maar di die trane werd.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259782 by Nunukie
Hello almal

Shoe, dit is nou nice om weer van almal te hoor :)

Nella - jou meneertjie is PRAGTIG!!!!!
Bytjie - Ek kan nie foto sien nie - maar seker die kleintjie is net so pragtig.
Lagogies - dankie vir die update - Help om al die positiewe stories te hoor ;)

@Meisiekind - Jong, is jy gereed vir hierdie KI? Ek het my eerste BFP gekry met my 1ste rondte van Gonal F. Ek het nou wel 'n miskraam gehad, maar ek kon duidelik die verskil in my follies sien met Gonal F. Sterkte vir jou.
Ek glo als gaan hierdie keer uitwerk ;)

Ek is op CD 27 vandag. AF begin gewoonlik so op CD33...so ek wag in spanning. Gonal F lê in die yskas en wag :silly:
Ek moet bieg...ek bietjie bekommerd oor my gewig. Met die "break", vakansie en kampery....het ek 5kg opgetel....so ek is nie regtig die ideale gewig vir ttc nie, maar ek gaan nie langer uitstel nie. Ek eet van vandag af weer gesond (Banting)...so ek hoop die kilos val af :side:

Hoop julle almal het 'n gatskop daggie :laugh:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259705 by NellKea
Hi julle almal! Ek het altyd saam gepraat onder n ander NellaK maar Daai profile het toe mos verdwyn. Dis my nuwe een. Ek dog ek loer gou vinnig in!

Baie Geluk Zettie met jou babatjie! Bly dit gaan goed met mamma en baba!

Lagogies , Andie en Twinkle , Ek kan nie wag om julle babatjies te sien nie.

Nunukie sterkte met jou volgende siklus! Xx

Bytjie Ek is Bly dit gaan goed met jou ook!

AFM, my kleinding is die 26ste Maart met n noodkeiser op 38 weke gebore ( Ek het pre-eclampsia ontwikkel en dokter wou nie kanse vat nie en het hom dadelik uitgehaal) Al die Gewag en trane van TTC was als die moeite werd vir hierdie Klein meneertjie!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259700 by Bytjie
Hier's 'n onlangse foto van my kleine mensie, ek hoop net die foto laai sonder enige probleme.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259699 by Bytjie
Hallo almal, hoop dit gaan goed met julle almal.

Meisiekind voorspoed met die siklus wat voorle en hoop julle van die maand daai eiertjie. Doen julle KI?

Lagogies, dankie vir die update en sjoe jou kleintjie word ook al weer amper gebore.

Geluk Zettie met die nuwe babsie.

Mense ek het nie nuus nie maar hopelik begin ons ook in die volgende maand of twee TTC vir #2.

En hopelik kom hier bietjie meer lewe op die thread.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259698 by Lagogies
Hello julle almal!!!

Ek is bly om te sien julle fesels weer. Die TTC groepie help om mens te laat cope.

Ek update julle graag en hoop die update gee positiewe vibes v julle!! Ons se anderdag hie ons julle steeds in ons harte hou en opdra in gebed.

Zettie is na 10jaar se TTC n mamma! Die klein mannetjie was baie haastig en voor op die wa maar doen baie goed.
Ek, Andie, Twinkle is almal nou al verby 30 weke en raak nou haastig vir obs mensies.
Stella wat saam met ons gesels het voor haar eerste het NOG n pakkie oppad 16mnde na haar oudste. Groot verrassing. Hy kom in Aug

Hou moed en bly op julle kniee!

Baie baby dust en positive vibes v julle

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259696 by Meisiekind
Hello julle!

Dis maar stil hier toe dog ek laat ek maar bietjie update. CD9 vir my vandag. Het 100mg Fertomid gevat vir 5 dae en Gonal-F 450 IU/0.75ML inspuitings vir 6 dae. Eerste scan wys 'n hele paar follikels wat aan die ontwikkel is, so nou wag ons tot Maandag om te sien of daar 2 of 3 is wat verder wil ontwikkel tot 'n grootte wat aanvaarbaar is. Wil natuurlik ook nie te veel hê nie, anders is dit ook 'n probleem. Ten minste lyk dit of die Gonal-F 'n verskil maak, want gewoonlik vat dit 2 of 3 scans voor ons enige follikels gewaar.

Hoe gaan dit met julle almal? Fairymommy, enige nuus? Nunukie, hoe lank moet jy nog wag voor jy weer in die ding is?

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account